Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Island View F2
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Desmond K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K

Enjoyed our stay at Island view F2.

Clean and neat apartment, well equipt, everything you need, walking distance from the beach.

Helen F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F

Dit was 'n baie rustige naweek weg van die stad.

Alles was skoon en netjies. Stapafstand van die see. Sal beslis Island View F2 aanbeveel. Baie dankie Heloise.

Suzanne O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne O

Gerieflik, skoon, naby die strand.

Het alles wat jy benodig.

Elzaan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan P

Vakansietyd.

Baie dankie aan Heloise en haar span. Dankie dat jul uit jul pad uit gegaan het om ons te akkommodeer. Die woonstel was gemaklik en ten volle toegerus. Dit was heelik.

Daphne C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne C

Apartment was really nice!

All was comfortable and perfect and Heloise was very helpful. Had an awesome time!

Charl B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Gerieflik, alles wat 'n mens nodig kan hê.

Dit was 'n lieflike plekkie, goed geleë. en alles wat ek in so 'n plekkie wil hê. Baie gerieflik.

Gerda J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda J

Good value for money.

Enjoyed my stay at Island View F2.

Ruby P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby P

Baie skoon en veilig.

Waarde vir geld.

Franco D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco D

Mal oor die plekkie en naby alles, veral die see.

Baie lekker gebly en plekkie lekker volledig toegerus en naby alles. See is net om die draai. Beslis 'n lekker vakansieplekkie.

Lizelle C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Gerieflik, gemaklik en baie goed toegerus.

Skoon, netjies, veilig, stap afstand van die strand. Dankie Heloïse! Sal beslis weer hier bly!

Anesta H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta H

Dit was 'n lekker, rustige atmosfeer.

Island View F2 was presies wat ons verwag het. Die gasvrou was ook baie vriendelik en die plek het alles gehad wat ons benodig.

Hester R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester R

Uitstekend.

Goeie waarde vir geld.

Tharina S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tharina S

Te veel reëls.

Alhoewel dit 'n kompleks is, is daar te veel reëls en regulasies. Te veel moenies. Definitief nie vir 'n gesin met klein kinders.

Island View F2 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die reels van die kompleks was met kwotasie aan julle gestuur en is normale reels soos nie rook, geen harde musiek ens. Die reels is in plek tot almal in die kompleks se voordeel deur aangename verblyf te verseker. Kinders is altyd welkom by ons en ander resensies bewys dat gesinne met klein kinders graag by ons tuisgaan.

Island View F2
Carel P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Baie lekker.

Baie gerieflik en mooi omgewing. Vriendelike diens.

Maryke B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Uitstekend geleë en toegerus vir ons doeleindes.

Ons was 3 volwassenes en het gerieflik geleef in die goed toegeruste woonstel. Sonder enige twyfel sal ons weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Basil M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil M

Baie netjiese plek en mooi.

Daar is van alles wat jy nodig het baie nice plek en definitief sal ek weer by hulle bly.

Marna T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna T

Alles wat jy nodig het om jou kuier gemaklik te maak; so naby aan die strand vir lang stappe elke dag!

Baie naby die strand, heerlike, lang stappies. Die eenheid het als wat jy nodig het, selfs 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Volle Netflix toegang, baie veilig en beddens slaap heerlik.

Nicolette O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette O

Heerlike plekkie, met alles wat jy nodig het.

Ons het ons verblyf regtig geniet. Weereens dankie.

Jarome S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarome S

Fantastic

Baie netjies, goed ingerig, als waaroor ek gesoek het. Tops!

Johan A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Gerieflik, netjies en veilig.

Baie aangename woonstelle wat alles bied wat jy nodig het.

Thys K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys K

Was baie ontspannend en rustig.

Behalwe dat daar nie 'n seeuitsig was nie, was dit nogsteeds 'n leka verblyf, behalwe vir die karre wat dink dis 'n renbaan in die nag kon ons darem redelik geslaap kry. Charcoal nou nie rerig 'n manier van braai nie, maar kon darem 'n worsie gaarmaak.

Anton V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton V

Dit is waarde vir geld.

Die hoofstraat is lawaaierig en ons het gehoop daar is 'n see-uitsig, maar is goeie waarde vir geld.

Hannes N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Baie lekker gebly. Sal graag langer wou bly.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel is baie netjies en baie goed toegerus. Ons sal definitief weer daar wil bly. Baie dankie.

Marietjie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Goed ingerig.

Christopher K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher K

Clean, well equipped and central.

We enjoyed our stay at Island View F2. We were in Cape Town to attend the international ice hockey championships at Grand West. A 20 - 30 minute drive to the ice rink at Grand West Casino. The unit was clean and well equipped. My only suggestion is perhaps new pillows in the main bedroom. Other than that it was perfect. Close to the beach and a short drive to shops and restaurants.

Heleen K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen K

Vriendelike ontvangs, goed geleë en rustige omgewing.

Heloise het ons gasvry ontvang, selfs ingespring en gehelp met bagasie indra.

Lettitia F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettitia F

Heerlik gebly!

Ons het baie lekker gebly. Als was heerlik skoon en netjies en al die gerief wat mens wil hê wanneer jy op vakansie gaan.

Nelia P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia P

Gemaklik, veilig, goed toegerus, fantastiese eienaar.

Ons het baie lekker gebly. Heloise is fantasties. Plek is skoon en goed toegerus. Mens voel veilig en jy het parkering binne die kompleks.

Henk B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B

Lekker gebly. Wat nodig was, is daar.

Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. Het onmiddellik goeie indruk geskep. Winkelsentrums naby. Plek is baie gerieflik en word sterk aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qstyFJWSOhvmaN8q2ECDMklLb7dOi5eZJJHj9TUCCSSOvR8Aw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 1 Visvanger Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711131089578 18.446134426459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang