Island View F5
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Weens streng reëls van die regspersoon word geen groepe jong volwassenes of studente toegelaat nie.
Stilte moet vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf word.
Die ander inwoners van die kompleks moet altyd in ag geneem word. Geen harde musiek, partytjies of enige gedrag wat die ander inwoners van die kompleks steur word in die kompleks toegelaat nie.
Geen ekstra gaste of dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen ekstra parkeerplek in die kompleks nie.
Rook is verbode in die eenheid en die gange van die kompleks.
Indien gaste nie hierdie reëls nakom nie, sal hulle gevra word om sonder enige terugbetalings te vertrek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerpad 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom