Island View On Clam
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Clam-weg 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Island View On Clam is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Bloubergstrand, Tableview. Dit is ideaal vir 'n gesin of klein groepie toeriste wat die kusgedeelte van die Moederstad wil verken.
Dié woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie kompleks is 'n kort entjie vanaf die strand en verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Clam-weg 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Clam-weg 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap