Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View Villa

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 769 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Island View Villa is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat die hele tweede verdieping van die eienaar se huis in Langebaan beslaan, tog is die woonstel privaat en het sy eie ingang.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is 'n ingeboude braai, 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n tweede sitarea. WiFi word voorsien.

Die eiendom spog met 'n mooi stoep met buitemeubels en 'n swembad. Langebaan bied 'n rits aktiwiteite soos seilplankry, sweefski, kajakvaar, hengel, gholfspeel, perdry en bergfietsry en gaste kan die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Island View Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Island View Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelein Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 3

Ligging

  • Wightman-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 769
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 769
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf09256c221eae99e5340de16100ed086d8d72e823dc960934af697dde488fd47309bb604b28cca566a6181099698aab09aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 769 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 24 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.095967 18.0343264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem