Ithaca 30
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Manaba Kus-weg 3, Eenheid 30 Ithaca, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ithaca 30 is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Ithaca-oordkompleks. Ithaca is 'n oord met woonstelle wat privaat besit word, in die klein dorpie Manaba tussen Margate en Uvongo. Dit is 150 km suid van Durban aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die oord is net 350 m vanaf Lucien-strand, Manaba se Blouvlagstrand, waar 'n mens kan swem en branderplankry. Daar is ook 'n getypoel en visvangplekke op die rotse. Daar is verskeie winkels, restaurante en kroeë stapafstand vanaf die kompleks.
Dié moderne oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die oopplan-leefarea en -slaaparea het 'n dubbelbed en lugversorging. Die sitarea het 'n klanksisteem en platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Die badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad wat 'n handstort het.
Die kombuisie het graniettoppe en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus.
Buite is daar 'n privaat onderdakbalkon met 'n lieflike see-uitsig en 'n gasbraai.
Ithaca het 'n privaat swembad slegs vir gaste en gemeenskaplike braaigeriewe aan albei kante van die kompleks. Daar is ook 'n klimraam en 'n trampolien vir die kinders.
'n Onderdakparkeerplek is beskikbaar per eenheid.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 189
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Manaba Kus-weg 3, Eenheid 30 Ithaca, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ithaca 30 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Manaba Kus-weg 3, Eenheid 30 Ithaca, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal