Ithaca Studio Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ithaca Studio Apartments bied netjiese, moderne verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die gewilde dorp Margate aan die Suidkus. Margate is welbekend vir sy pragtige strande en opwindende kuierplekke. Hierdie eenheid bied ongelooflike see-uitsigte en dis stapafstand van die strand en al die geriewe geleë.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste, 2 op 'n dubbelbed en op 'n slaapbank. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat toegang bied tot 'n balkon. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en al die nodige kombuisware. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv. Bring jou eie DStv-dekodeerder, -slimkaar en -kabel. Verder is daar 'n gasbraai op die balkon.

Daar is 'n onderdakparkeerplek agter sekuriteitshekke met afstandbeheer beskikbaar. Die eenheid is in 'n vakansieoord geleë wat goed onderhou word met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ithaca Studio Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za