+12
Selfsorg in Sandbaai

It's Practical Holidays

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 10 Schneider Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

It's Practical Holidays bied oornagverblyf in 'n klein kothuis op die eienaar se eiendom in Sandbaai, Hermanus.

Hierdie eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n ketel. Die eenheid het WiFi en 'n TV op aanvraag. Gaste word vriendelik versoek om alle verversings en voorraad wat vir die duur van hul verblyf benodig word, saam te bring.

Buite is daar 'n klein tuintjie wat gaste kan geniet. Braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkering op die perseel word voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Talita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Schneider Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink It's Practical Holidays het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Schneider Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b20fbc0c6e8a88d11aed0d5654768eeea67bd526dd97bac2813835a01e1ea4f9eaacf72e00b8ad291c728ce2d8435c6464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 10 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4201392 19.2041048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang