It's Practical Holidays
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
It's Practical Holidays bied oornagverblyf in 'n klein kothuis wat op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus geleë is.
Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het toegang tot WiFi en daar is 'n TV indien versoek.
Buite is daar 'n klein tuintjie waarin gaste buite kan sit en kuier. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Talita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 2
Ligging
- Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink It's Practical Holidays het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom