Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ivy House is 'n lieflike en ruim selfsorgeenheid wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is en gerieflke verblyf in Greenway Rise, Briza, Somerset-Wes bied.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n skottelgoedwasser, wynverkoeler, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n TV met Apple TV-geriewe, gemaklike sitplek, 'n etenstafel. Gratis WiFi en parkeerplek in die eienaar se oprit of straat is ook beskikbaar. Verder het die eenheid 'n privaat ingang en 'n skaduryke tuin.

Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis en is net 'n kort entjie se ry vanaf Erinvale Gholflandgoed, Strand, Somerset-Wes, Somerset Mall, Helderberg Natuurreservaat, restaurante en wynlandgoedere.

Slaapplek

’n Bespreking by Ivy House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Ivy House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ivy House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6438384dd60cd5281244268da3ea07482351380632e3fae46c36ceb12a56da46a0433b899609184636626edd7f712107aeba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 17 Cyprus Avenue Greenway Rise 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070602107215 18.840871625159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem