Jacaranda Park
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 1233, Hatfield, Pretoria, 28, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jacaranda Park is 'n selfsorg-woonstel in 'n veiligheidskompleks in die bedrywige Hatflield-woonbuurt van Pretoria. Dis net 400 m vanaf die Gautrein se Hatfield-stasie geleë.
Dié woonstel beslaan 57 m² en beskik oor 'n slaaparea bo en 'n oopplan-leefarea, 'n kombuis en 'n badkamer onder. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
In die kombuis is daar 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei.
Die kompleks het 'n 24 uur-sekuriteitswag en onderdakparkeerplek. Dis net 1,8 km vanaf die hoofingang van die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus.
Slaapplek
’n Bespreking by Jacaranda Park sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Parkstraat 1233, Hatfield, Pretoria, 28, Gauteng
Sien meer verblyf in Hatfield Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 1233, Hatfield, Pretoria, 28, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom