LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jackal Marloth Park In The Bush | LekkeSlaap
+26

Jackal Marloth Park In The Bush

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal-laan 751, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jackal Marloth Park In The Bush is 'n selfsorg-chalet met 'n grasdak in die Marloth Park-wildreservaat. Dié verblyf is op die grens van die Krugerwildtuin en slegs 20 km vanaf die Krokodilbrughek.

Wild soos koedoes, sebras, kameelperde, rooiboke, blouwildebeeste, vlakvarke en volstruise loop vrylik hier rond en daar is 'n ryk verskeidenheid voëlspesies.

Jackal Marloth Park In The Bush het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n addisionele solderkamer. Daar is ook 'n kombuis en sitkamerarea, 'n eetarea, 'n onderdakdek-sitarea op die boonste verdieping en 'n rietdak lapa.

Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet. Die solder is toegerus met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledige toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n plafonwaaier.

Die lapa het piekniekbankies en ingeboude-braaigeriewe. Die huis het 'n plonspoel en skadu-parkeerplek is beskikbaar.

Jackal Marloth Park In The Bush bied 'n egte bosveld-ervaring met die diere wat jou kom groet wanneer jy koffie drink of braai. Loop of ry na die Krokodilrivier om die Groot 5 waar te neem of om net 'n skemerkelkie langs die rivier te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Jackal Marloth Park In The Bush sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Jackal Marloth Park In The Bush
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jackal-laan 751, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
  • Gaste dink Jackal Marloth Park In The Bush het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal-laan 751, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy86KrkrWTzZZ1xN9Nz6nSAEcAZCVnaqpUAecXO35t8t4H4ySMi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 751 Jackal Avenue Marloth Park Conservancy 1902 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.356238462109 31.759865588955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!