+92
Selfsorg in Jacobsbaai

Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Sonette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Magical. Awesome time with all the faeries, gnomes and goblins. What a friendly, happy bunch. Well worth it, great place for budget travelling and stopovers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation
Hi Sonette, Thank you so much for this magical review. We absolutely love that you and your family enjoyed the faeries, gnomes, and goblins; they’re definitely part of the heart and charm of The Plot! It’s wonderful to hear that everything from value for money to cleanliness and security met your expectations, and that you found it a great option for budget travelling and stopovers. We’d love to welcome you and your family back anytime for another enchanting stay. Warm regards, The Plot Team

Sanja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie oulike en luukse plek. Naby Feëjieland. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation
Hi Sanja, Baie dankie vir jou wonderlike resensie Ons is so bly julle het The Plot as oulik ervaar, en dat die nabyheid aan Feëtjieland vir julle spesiaal was. “Sien sterre” sê eintlik alles - dankie dat julle daardie gevoel so mooi vasgevang het. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom vir nog ’n rustige, sterbelaaide verblyf. Vriendelike groete, The Plot-span

Nikki D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Super affordable hidden gem on the West Coast. A lovely hidden gem with the most beautiful garden setting. We stayed in the stone cottage which was quite dinky but very comfortable with quirky touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation
Hi Nikki, Thank you so much for your wonderful review and for calling The Plot a hidden gem - that really means a lot to us. We’re delighted to hear that you enjoyed the garden setting and that the stone cottage felt comfortable and full of character. Those quirky little touches are part of what we love sharing with our guests. It’s great to know that everything from value for money to cleanliness and security met your expectations, especially for a family stay. We’d love to welcome you and your family back anytime for another West Coast escape. Warm regards, The Plot Team

Sandra J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Sal dit weer besoek. Die plek is baie rustig, het 'n wonderlike tyd gehad. Ongelukkig kon ons nie die WiFi optel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation
Hi Sandra, Baie dankie vir jou mooi resensie en dat julle by ons gebly het Ons is so bly om te hoor dat julle die rustigheid geniet het en ’n wonderlike tyd gehad het, dit is presies die tipe wegbreek wat ons vir ons gaste wil skep. Dankie ook vir jou terugvoer oor die WiFi. Ons weet dit kan frustrerend wees, veral vir gaste wat dit wel nodig het, en ons kyk voortdurend na maniere om die sein te verbeter, veral in sekere areas. Dit beteken vir ons baie dat julle ons weer sal besoek, en ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom vir nóg ’n rustige verblyf. Vriendelike groete, The Plot-span

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Nice by ocean. Yes, nice close to the ocean and a shop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Candice
Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation
Afternoon Christiaan Thank you very much for your positive feedback. We enjoyed having you here.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lizette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Terdee geniet. Plek baie netjies en veilig. Personnel baie behulpsaam. Sal weer kom, dalk net toiletgeriewe op sit by camping.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anoan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Oulike plekkie. Was heel lekker. Ons het in die glamping tente gebly - daar is nie baie ekstra spasie binne nie so die aantrek was interessant maar die bed was baie gemaklik en ons het veilig gevoel. Ons was net 1 aand daar maar sal dit aanraai vir mense wat in Jacobsbaai wil vakansie hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Flippen lekker! Very mooi, will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 346
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 346
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 346
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 307, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 65 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e0ca9442eadac7e4c5a61f78c6e9b00cbd5915139598bff05e7cfefe010dc109d6ee0a88a70a2a17cfc6ae8cb67a24ae406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R346 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Plot 307 Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.96282923939 17.894101440788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang