LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacobsbaai Self-catering | LekkeSlaap
+28

Jacobsbaai Self-catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Jacobsbaai Self-catering is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is, net 200 m van die strand af, in die karaktervolle dorpie, Jacobsbaai, in die Weskus. Die huis is 'n gerieflike 10 minute se ry van die Weskus Mall af.

Die huis het slaapplek vir 'n maksimum van 8 volwassenes en 4 kinder, en beskik oor 4 slaapkamers, 4 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens in die leefarea. Die eenheid het 3 badkamers, 'n groot kombuis, 2 leefareas, 3 binnebraai-areas, 'n kroeg- en lapa-area, en 'n swembad. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgdoeleindes. Die kroeg- en lapa-area het 'n lieflike uitsigte oor die see.

Die swembad kan deur ’n elektriese verhittngspomp verhit word, as ’n opsionele ekstra. Om elektrisiteit te spaar, word die pomp somtyds afgesit as daar nie gaste verwag word nie. Indien gaste wil hê dat die swembad verhit moet word, moet daar 3 dae voor die tyd reëlings getref word. Die swembad word na ongeveer 28 grade Celsius verhit. Alhoewel dit nie so warm soos ’n warmbad is nie, voel dit steeds soos ’n somerswembad in die bosveld.

Al die bure is permanente inwoners en daarom word gaste nie toegelaat om funksies of luidrugtige partytjies te hou wat die bure sal steur nie. Respekteer asb. hierdie beleid.

Die groot grasperk is 'n treffer onder die jongspan en troeteldiere. Die huis is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word. Dit is onderhewig aan voorwaardes.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacobsbaai Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 85 resensies vir Jacobsbaai Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacobsbaai Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7928f3c01e1c50f2ff48d406cb3707ae57d1c55ed2c9c00716152cf88aced72aefcaa67a21385a790b45457ca05a577cda9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950  per nag(plek vir 8) 85 5 1 5 4 8th Turn Jacob's Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.972007419982 17.887922823429
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!