Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse
Opsomming van Resensie
Ronita B - Apr 2022
Gemiddeld
Wegbreek met als wat jy nodig het.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hi Ronita, ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Melissa J - Apr 2022
Gemiddeld
So lekker geontspan en net menswees en natuur geniet!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Dankie Melissa, bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Dankie
Rentia W - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustige kuier.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hi Rentia
Ek is bly julle het dit geniet.
Jacobuskraal is 'n natuur reservaat met diere en slange so dit is maar net vir die veiligheid van die honde en diere wat ons in ag neem. Ook a.g.v stilte, ons kan nooit met sekerheid weet of honde op hul eie sal blaf nie.
Dankie vir terugvoer, ons sal dit noem in die toekoms.
Marius L - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Dankie Marius, kom gerus weer.
Bevan M - Nov 2021
Gemiddeld
Top notch.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hi Bevan,
Thanks for your review,
Please visit again.
Andre J - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik gerus in 'n stil omgewing.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Dankie Andre. Kom kuier gerus weer.
Elmarie B - Aug 2021
Gemiddeld
Plaasatmosfeer, heerlik ruim en vars lug!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hallo Elmarie
Bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.
Groete
Martin Louw
Desiree F - Jul 2021
Gemiddeld
I cannot wait to return to this gem. If you have dogs, this is a winner for the whole family.
Ilze K - Jun 2021
Gemiddeld
Kuier was fantasties. Lekker plat op die aarde plaashuis.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hi Ilze bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.
Dankie vir die review!
Analize T - Mei 2021
Gemiddeld
Baie rustig en het heerlik saam met ons honde gekuier.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Analize, kom gerus weer.
Roelien V - Apr 2021
Gemiddeld
Ons kuier was heerlik en gerieflik by Jacobuskraal!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie Roelien vir terugvoering.
Kom kuier asb weer.
Enige iets wat jul sal aanbeveel om kuier lekkerder te maak?
Baie Dankie
Anthony T - Apr 2021
Gemiddeld
Lovely, very private double story accomodation in nature reserve.
Lees meerJacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hi Anthony, thank you for your kind review. Please come visit again.
Natalie V - Apr 2021
Gemiddeld
It was great begin in the outdoors.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Thank you so much for your review Natalie.
Andre B - Mrt 2021
Gemiddeld
Our first choice was our best choice!
Lees meerJacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Thank you so much for your lovely review André!
So glad you had a good time.
Please come visit again!
Riana M - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hi Riana, ons is bly julle het dit geniet en is enige tyd weer welkom.
Idel C - Nov 2020
Gemiddeld
Jacobuskraal is ver genoeg vir privaatheid maar naby genoeg vir toeriste-attraksies. Ons geniet die plaas en ruimte wat Jacobuskraal bied. Die huis was lieflik en ruim.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Idel.
Kom gerus weer.
Danie S - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker "off the grid" naweek
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Kom gerus weer kuier.
Dankie
Martin en Sane
Simone P - Sep 2020
Gemiddeld
'n Goeie plek om God se liefde vir ons in die natuur te sien.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hallo Simone
Ons is bly julle het dit geniet en kom gerus weer.
Groete
Martin & Sanè
Gp G - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker gekuier in gerieflike huis. Opsigter baie vriendelik en behulpsaam.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Is bly julle het dit geniet!
Jason W - Sep 2020
Gemiddeld
Perfect house for a boys weekend away!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Thanks for your review, Jason.
Chris F - Aug 2020
Gemiddeld
Awesome spot, clean and quiet!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hallo Chris
Thank you for the kind review. We are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon again.
Maria E - Jan 2020
Gemiddeld
We all enjoyed our stay - it was quiet and just what we needed. We were there for a wedding so did not spend much time at the house.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hi Maria
Thanks for your feedback. We are off the grid and at this stage we can accommodate lights and the geyser with solar panels. We recommend guests bring power banks for charging devices. But we are looking at improving the power issue. We apologise for the inconvenience.
Thank you
Este J - Nov 2019
Gemiddeld
Vreedsame verblyf.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Este. Kom kuier gerus weer.
Anel V - Aug 2019
Gemiddeld
Die huis is netjies en aandag is gegee aan kombuistoebehore om jou verblyf gerieflik te maak, soos botteloopmakers, ekstra koelboks, asook kookgerei.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.
Zel-mare M - Apr 2019
Gemiddeld
Ontspannende paasnaweek gehad.
Charmaine S - Apr 2019
Gemiddeld
Great breakaway from everything.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Thank so much for your feedback. Please visit again.
Beryl K - Apr 2019
Gemiddeld
Stunning house, no need to pack anything except food, clothes and wood. Very accommodating.
Steve H - Mrt 2019
Gemiddeld
Geriewe en ligging het manne-naweek uitstekend gepas.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Kom gerus weer.
Pieter J - Feb 2019
Gemiddeld
Lekkerste wegbreek gewees om na 'n plek toe te gaan wat alles het.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Pieter. Kom gerus weer.
Andries D - Jan 2019
Gemiddeld
Genotvol.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Ons sal opvolg met opsigter oor die situasie.
Carine V - Nov 2018
Gemiddeld
Wonderlik en rustig.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Sien uit na julle volgende kuier.
Francois J - Nov 2018
Gemiddeld
Rustige verblyf as jy wil wegkom van die gejaag.
Lees meerLetitia V - Okt 2018
Gemiddeld
Rustige, veilige plaas-atmosfeer, 'n belewenis!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Naretha F - Okt 2018
Gemiddeld
Wat 'n heerlike wegbreek in 'n veilige plaasomgewing.
Lees meerJacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Cornelle N - Aug 2018
Gemiddeld
Alles was goed, perfekte wegbreek. Sal weer kom!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Everything was great, perfect break. Will come again!
Fabulous stay. Peaceful, everything we needed. Perfect place to recharge or haev a family / friends gathering. We will definitely book again!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Thank you very much for your review. Please come again.
Cobus O - Jul 2018
Gemiddeld
Lekker ruim huis vir groot groep vriende om saam te kuier.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Kom gerus weer.
Nicolene V - Jul 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Dankie Nicolene, is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Angelique P - Mei 2018
Gemiddeld
'n Stukkie plaas-hemel op die Weskus.
Lees meerJacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Hallo Angelique
Dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly julle het dit geniet. Ons sal beslis kyk na meer gordyne en ook na die solarstelsel. Dit gee gewoonlik net probleme as die sisteem oorlaai is, of die battery pap is. Jammer daaroor.
Groete
Martin Louw
Anelda H - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlike, rustige plaasgevoel.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Ons wil van die grid af bly en gebruik sonkrag, sal dus nie op die stadium 'n mikrogolfoond kan dryf nie.
Hyla B - Jan 2018
Gemiddeld
Oulike, veilige plek, asook vir ons diere. Awesome!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie, julle is welkom om weer te kom kuier!
Kevin D - Des 2017
Gemiddeld
Satisfied.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Thank you, glad you enjoyed your stay. Please come again.
Jan V - Sep 2017
Gemiddeld
Ideale basis vir lekke slaap terwyl jy bedags gaan blomme kyk in Darling omgewing en die Weskus Nasionale Park se Postberg.
Evan K - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was 'n lekker gesins plek met ruimte vir die kleinkinders.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Goeiedag Evan,
Dankie vir die resensie. Jammer oor julle ervaring. Die gas yskas was vir 'n diens en daar is twee nuwe beddens aangeskaf.
Groete
De Jongh B - Jun 2017
Gemiddeld
Wonderlike naweek weg van die stad se geraas.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet!
Musa M - Mei 2017
Gemiddeld
Good place, gives you peace of mind.
Melissa W - Apr 2017
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties, great ligging, great huis en honde het die erf en see só baie geniet!
Lees meerJacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.
Jacques S - Okt 2016
Gemiddeld
Fantastiese naweek weg vir 'n rampartytjie.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie!
Julle is enige tyd welkom!
Johan H - Aug 2016
Gemiddeld
4 stars average.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Thank you very much for your review.
Please come again.
Theodore Ernest T - Apr 2016
Gemiddeld
Peace and tranquillity.
Ursula W - Mrt 2016
Gemiddeld
Heerlik stil en rustig.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie, is bly julle het dit geniet!
Charmainne D - Feb 2016
Gemiddeld
Perfekte plek om te ontspan!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Dankie Charmainne kom gerus weer!
Shafiek H - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties.
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Julle is enige tyd weer welkom.
Antoinette C - Sep 2015
Gemiddeld
My familie het dit regtig baie geniet!
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir review!
Is bly julle het dit geniet!
Wouter V - Jul 2015
Gemiddeld
Lekker privaat en baie ruimte.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobuskraal Erf 22, Jacobuskraal Natuurreservaat, 5 km vanaf Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom