Jade
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jade-singel 19, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dié dubbelverdiepinghuis in Langebaan bied 'n uitstekende basis vanwaar gaste die bekende kusdorpie kan verken en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle slaapkamers en badkamers is bo geleë.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Dié area strek verder tot by die kuierarea met 'n binnebraai en etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Jade sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Lydia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Maande gelys 3
Ligging
- Jade-singel 19, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Jade het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jade-singel 19, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom