LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jakaranda 11 | LekkeSlaap
+22

Jakaranda 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Jakaranda 11
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marnus E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus E
Gesin met klein kinders

Jy voel regtig tuis daar en die uitsig is verby fantasties.

Jy voel tuis daar en dit is regtig baie mooi. Daar's 'n see-uitsig en jy is sentraal van winkels. Sal enige tyd met 'n smile teruggaan.

Jakaranda 11's terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Jakaranda 11
Andries H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier by die see, het gevoel soos ons huis weg van ons huis!

Hierdie woonstel is uitstekend toegerus, alles wat 'n vrou se hart kan begeer is net daar, het niks kortgekom nie. Wat 'n wonderlike vakansie, vol DStv en WiFi router wat jy kan geld opsit. Pragtige uisig op die see en veilige, maklike toegang tot die stand wat 'n klipgooi ver van die woonstel is. Baie veilige ongewing en sentraal van al die winkels en winkelsentrums. Ons sal beslis weer hier gaan bly. Dankie vir 'n lekker wegbreek.

Jakaranda 11's terugvoer

Ek is skoon opgewonde oor jul goeie ervaring en ek is bly om te hoor dat jul dit geniet het. Mooi bly, tot volgende keer.

Jakaranda 11
Ilze V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld!

Ons het lanklaas in so ’n lekker plek gebly. Ons het waarlik weg van die geraas van die stad af gekom, met 'n sonsopkoms wat ons kon sien elke oggend uit ons kamer en op die stoep. Die see is reg voor jou, maak nie saak waar jy in die woonstel staan nie. Dit is so lekker ingerig dit voel of ek daar kan bly! Ons het ook nie gesukkel met sleutels en kommunikasie nie, alles was net maklik van die begin af! En dis so skoon en netjies. Ons sien hulle beslis weer!

Jakaranda 11's terugvoer

Dit is great om te hoor dat julle die woonstel en jul vakansie geniet het.
Groete, Pierre

Jakaranda 11
Amand V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amand V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld. Familie het dit geniet.

Jakaranda 11 is goeie waarde vir geld. Goed toegerus met alles wat jy benodig om te leef. Die kinders het tot laat toe gespeel in die kompleks. Parkering is voldoende. Alhoewel die gordyne al bietjie hulle jare wys was alles anders in orde en skoon. Vol DStv-pakket is 'n bonus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan nie wag om weer te bespreek nie!

Jakaranda 11's terugvoer

Baie bly om te hoor dat julle dit geniet het. Dankie vir die terugvoer, daar is nuwe gordyne, nuwe sitkamer banke, bed en kopstuk - sien gerus die nuwe fotos. Hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Adriaan P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en baie mooi.

Die plek het 'n pragtige uitsig oor die see. Hy is baie netjies binne en alles wat nodig is en meer is binne die huis. Die bed was wel 'n bietjie hard en kussings ongemaklik, maar ons het nie te veel omgegee nie. Sal vir seker weer teruggaan.

Jakaranda 11's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer, die bed is vervang. Hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Wayne H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het baie lekker by Jakaranda nr 11 gekuier. Die uitsig was perfek. Dit is gerieflik uitgelê en alles wat vakansiegangers benodig is in die woonstel beskikbaar. Ons kon lekker slaap met die hoofslaapkamer se deur wat ons kon ooplos weens die traliehek. Ons kan regtig die plek aanbeveel dit was een van ons heerlikste vakansies ooit en sal weer daarvan gebruik maak. Baie dankie.

Jakaranda 11's terugvoer

Sjoe, baie dankie vir die wonderlike terugvoer!!
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete en seënwense
Pierre

Jakaranda 11
Cobe P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice little place

Enjoyed the view. The flat is well equipped with everything needed for a holiday. What I did not like was the cleanliness of the place. The flat needs a good spring clean. Curtains are dirty. Couches have dirty marks on it and the comforters thrown over the couches have marks on it and very smelly like old feet. Not pleasant at all. The main bedroom double bed is very odd. The headboard does not fit with the bed and didn't enjoy sleeping on the bed. Mattress is very hard and seems to be to big for the actual base.

Jakaranda 11's terugvoer

Dankie vir die terugvoer en jammer om te hoor dat julle nie dieselfde onderving as vorige gaste gehad het nie. Die netheid is met die skoonmaakdiens opgeneem. Die meubels met permanente vlekke op, sal vervang word. Die nuwe bed sal ook vervang word.

Jakaranda 11
Petro V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Gesin met klein kinders

Fantasties. Kos vir die siel.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en die ligging is perfek, die area rustig en pragtig. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies. Absolute waarde vir geld. Die eienaar is baie behulpsaam en heeltyd beskikbaar met hulp of vrae. Ons het baie lekker gekuier en Jacaranda gaan ons beslis weer in die toekoms sien.

Jakaranda 11's terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Wilma V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met tieners

Uitsig, uitsig, uitsig!

Goed toegeruste woonstel. Loopafstand na swemstrand. Baie walvisse gesien.

Jakaranda 11's terugvoer

Ek waardeer jou positiewe terugvoer, hoop om julle weer te sien.

Jakaranda 11
G J A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G J A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en 'n lieflike woonstel.

Ons sal definitief weer soontoe gaan. Baie goed ingerig en ons het dit baie geniet.

Jakaranda 11's terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Sumaya C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaya C
Gesin met klein kinders

Our stay was comfortable and enjoyable. First place I found that is very clean.

A very clean and neat place.

Jakaranda 11's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf en vakansie geniet het.

Jakaranda 11
Andre O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Besigheidsreis

Baie mooi skoon woonstel wat puik toegerus is.

Die kombuis het alles wat nodig is om gerieflik kos te maak en nog meer. Skottelgoedwasser is 'n bonus. Lieflike yskas/vrieskas - groot genoeg om baie kos (vleis/vrugte/groente) vir 'n week se voorraad te stoor. Twee storte, twee toilette, twee wasbakke asook 'n groot bad waarin 'n man vollengte met gerief kan lê. Die volle DStv is fantasties. Groot leefarea met genoeg sitplek vir 10 mense. Die vensters kyk uit oor die see, asook die lekker balkon met skuifdeur na die hoofslaapkamer en 'n kantdeur na die TV-kamer (leefarea). Absoluut veilig, ek het elke aand (vir 7 aande) met die skuifdeur oop geslaap om die seebries te voel en die koue lug te geniet, nie dat dit ongemaklik warm was in die laaste week van September nie. Die branders wat breek se klank is 24/7 in jou ore - lieflik! Aanvanklik was ek skepties omdat daar nie 'n aircon in die woonstel is nie, maar sowaar, dit is nie nodig nie. Die dakwaaiers en die lug wat gedurig roer vanaf die see is wonderlik. Die hekkode werk gemaklik by al die hekke - minder sleutels en afstandbeheer om rond te dra. Die sinkplaat-onderdakparkerings is gaaf. Ek sal vir seker weer Jakaranda Vakansie Woonstel 11 gebruik in die toekoms en beveel dit ten sterkste aan vir enige persoon wat 'n klipgooi vanaf die water wil wees.

Jakaranda 11's terugvoer

Baie dankie vir jou breedvoerige en positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Mooi loop.

Jakaranda 11
was R575
Vanaf R518
per nag (plek vir 4)
was R575
Vanaf R518
per nag (plek vir 4)
was R575
Vanaf R518
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R575, nou Vanaf R518  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!