Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 11

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Elektriese skottelgoedwasser, TV, mini Hi-Fi, DVD-speler, bord speletjies, speel kaarte.
Speelpark vir klein kinders.
Die woonstel, gedeelde areas en omgewing is beveilig.
Beligte braai-area wat daagliks skoongemaak word.
Veilige parkering.

Huisreëls

Gaste moet asb. stil wees na 22:00.
Moet asb. nie die glasplaatstoof met staalwol skuur nie, gebruik net 'n lap.
Vervang asb. wat jy breek, kraak of afsplinter. Geen voorraad-opname is nodig nie, want die instansie werk op 'n eerlikheidsisteem.
Bring jou eie verbruiksartikels en handdoeke.
Moet asb. nie die USB-stokkie met meer as 1000 liedjies of DVD's huis toe neem nie.
Rook en vape asb. net op die balkon.

Die woonstel is met sorg vir gaste voorberei, respekteer dit asb.
Respekteer jou bure.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem