Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakhalsdans Plaas, R391, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jakhalsdans Karoo Guest House and Safaris is 'n oase in die uitgestrekte ooptes van die Karoo naby Loxton. Dis ideaal vir die hele gesin met verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsry, jag, visvang, selfry-safari's, watersporte en voëlkyk.

Die verblyf beskik oor 4 smaakvol versierde eenhede, elkeen met hul eie selfsorggeriewe, komplimentêre beskuit, koffie- en teemaakgeriewe en basiese speserye en souse. Die eenhede het hulle eie badkamers, braaigeriewe en is heeltemal privaat. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is pragtige tuine met verskeie voëlspesies. Die plaas strek oor 13 000 hektaar en spog met 'n groot versameling wild wat gaste gerus te voet, te perd, per fiets of per wildrit kan besigtig.

Jakhalsdans Karoo Guest House and Safaris bied 'n toevlug van die stres en druk van die stadslewe waar gaste hulle batterye in die natuur en onder die helder sterrehemel kan herlaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Jakhalsdans Plaas, R391, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakhalsdans Plaas, R391, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9l8zPQOxrJP3rosa9Al5SJ2x20jZn9CSZFzLlnJ2djOFsaTQ4B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Jakhalsdans Farm R391 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.538630161223 22.342498004436