LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris | LekkeSlaap
+68

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Winnie S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Winnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine for one night.

Glad they accepted dogs, nice on the working farm, expensive for the actual accommodation.

Coert C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

Dit is seker een van die netjiesste plase wat ek al gesien het. Met die droogte lyk alles nog perfek. Dit is 'n moet as mens deur Loxton ry.

Marilette B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het die tyd by Jakhalsdans vreeslik geniet. Ons is vriendelik verwelkom, die rustige plaas omgewing was so lekker na 'n lang dag op die pad. Die huisie is werklik pragtig. En die vars roosterkoeke was 'n groot bederf. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Carina F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself, groot bederf!

Alles het seepglad verloop. Die plekkies is so smaakvol ingerig, met alles wat jy nodig het en nog meer. Dit was nou regtig groot bederf om daar te kon oornag.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Carina, baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Ons is baie bly julle was tevrede.
Lekker dag verder.
Vriendelike groete
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Harald V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in die Karoo.

Hakhalsdans is ’n lekker blyplek. Ons het lekker kos bestel en dit opgepeusel in die kombuis van die ou opstal waarin ons gebly het.

Dawie R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek en baie gasvry.

Uitstekende waarde vir geld. Kon nie vir beter gevra het nie.

Bertus R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus R
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Uitsondelik lekker vir ons gesin! Kinders geniet die plaas en diere. Verblyf is 100%

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Bertus
Wonderlik ons is baie bly julle het lekker op Jakhalsdans gekuier en hoop om julle weer binnekort te sien.
Lekker dag verder
Vriendelike groete
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Albertus D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in die hartjie van die Karoo.

Lekker gebly. Behalwe vir die eerste 5 km vanaf Loxton wat bietjie slegs is, is die res van R381 na Beaufort-Wes (wat gedeeltelik geteer is) baie skilderagtig.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Albertus
Jammer, die stukkie grond pad in die Noord Kaap word baie afgeskeep deur die munisipaliteit en ons hoop hulle gaan binnekort die pad vir ons skraap.
Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly.
Lekker dag verder
Vriendelike groete, Linda.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Coenie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie S
Saam met vriende

Stil, plaas, rustig - terug in die ou dae.

Was ongelooflik om in die ou kombuis se herd te braai.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Goeiedag Coenraad,
Bly julle het dit geniet en die rustigheid waardeer.
Vriendelike groete,
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Samantha K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K
Gesin met tieners

Waarlik outentieke plaasverblyf.

Die ou huis is 'n absolute juweel - werklik outentiek en gevul met pragtige antiekeware. Linda het onberispelike smaak, die huis is pragtig ingerig. Ek wou baie langer bly, daar is soveel meer om te verken. My man wou sy fiets ry, en Nicola het hom raad gegee oor 'n roete deur die plaas - baie dankie! Betjie en Janette is twee van die vrygewigste, mooiste mense wat ek nog ontmoet het. Die kos wat hulle vir die braai voorsien het, was die beste wat ek in 'n baie lang tyd gehad het; hierdie dames ken hul besigheid. Die moeite werd om daarheen te reis - ek sal graag wil teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Truly authentic farm stay.

The old house is an absolute gem - truly authentic and filled with gorgeous antiques, Linda has impeccable taste, the house is furnished beautifully. I wanted to stay for much longer, there is so much more to explore. As my husband was riding his bicycle, Nicola gave him advice on a route through the farm - big thank you! Betjie and Janette are two of the most generous, beautiful people I have ever met. The food they provided for the braai was the best I have had in an extremely long time, these ladies know their business. Well worth the trip there - I would love to go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Dear Samantha,
Thank you for the lovely feedback.
It's heartwarming to hear when guests had such a wonderful experience.
It makes everything for us so worthwhile.
We hope to see you soon again.
Kind regards,
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Lia C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly staff, good place to rest.

See rating.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Lia
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, dit word baie waardeer.
Hoop julle kom kuier gou weer vir ons dat julle goed kan uitrus.
Vriendelike groete,
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Cindy T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish, warm and welcoming.

We thoroughly enjoyed our brief stay at Jakhalsdans - everything was perfect. The Skeerdershuis is beautifully renovated and tastefully decorated - warm on a chilly winters night with all the amenities one could wish for. Linda, the owner, was warm and welcoming as was Janette who looked after us well. We will plan to visit again with friends and stay longer to enjoy the farm and get full benefit of the accommodation offered.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Cindy.

Thanks so much for the wonderful feedback. It was lovely having you here at Jakhalsdans.
We looking forward to your next visit. All the best

Warm regards
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Johan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf in Loxton.

Jakhalsdans is 'n pragtige plek - rus vir die siel.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Goeiedag Johan,

Baie dankie, dt is kos vir die siel om die waardering van ons pragtige Karoo in ons gaste se terugvoering te hoor, al is dit so droog.
Ons hoop om julle binnekort weer hier op Jakhalsdans te kan ontvang in 'n lowergroen Karoo.

Vriendelike groete
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Andre S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat baie lekker om in 'n skoon plek te kuier.

Als was pragtig. Net jammer die pad is so erg, maar verstaan dit is baie droog. Dit is baie rustig daar.

Zelda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Gesin met tieners

Uitstekend!

Pragtige plek. Was mal oor die stilte. Jeanette se vars brood en slaaie was onverbeterlik!

Dian V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaslike hemel.

Pragtige en veilige plek. Troeteldiervriendelik. ‘n Wonderlike wegbreekplek tussen niks en nêrens. Die geriewe is baie mooi en die natuurskoon is iets om te sien. Ons het heerlik gebly, gebraai en geslaap, gemaklik met ons diere.

Deon V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Fantasties.

Fantasties, netjies en veilig. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Deon,
Baie dankie vir julle terugvoering, bly julle was tevrede.
Lekker dag en vakansie verder.
Vriendelike groete,
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Jacques E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques E
Enkelreisiger

Mooiste Karooplaas wat ek nog gesien het!

Great plek om by te bly. Mooiste plaas! Stort in die ou opstal is outentiek maar nie lekker nie. Ek sou ‘n beter stortkop insit. Baue dankie vir ‘n great kuier - wat ‘n plek!

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Jacques,
Baie dankie, bly dit was vir jou in die algemeen 'n lekker kuier op Jakhalsdans.
Ons sal kyk na daai stortkop.Lekker dag en vakansie verder.
Vriendelike groete,
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Johannes W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf met al die geriewe.

Baie aangename verblyf met uitstekende fasiliteite. Jeanette se vriendelikheid en haar vars brood was onverbeterlik.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Goeiedag Johannes,
Ons is bly julle was tevrede.
Baie dankie.
Groete,
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Jeannemarie P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamer, lekker geriewe, vriendelike diens. Dit was lekker om die plaasmense persoonlik te ontmoet.

Kamers is mooi en luuks. Omgewing baie mooi. Ons het nie tyd gehad om die plaas beter te verken nie, maar vir seker 'n aanbeveling vir iemand wat die Loxton omgewing besoek. Aandete was lekker en groot porsies. Ontbyt was afgelewer en ons kon self gaarmaak, wat 'n baie goeie idee is. Sou graag groter porsies vir ontbyt wou sien. Die brood is aan te bevele. Die mense langsaan was effe raserig, wat die stilte van ons verwagte Karoo experience bietjie gesteel het. Daar was mense wat gejag het en ons sou vir seker dit aanbeveel vir jagters. Lyk baie lekker.

Jeanne E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne E

Ons het ons verblyf as gasvry en ontspanne in die oulike skeerdershuis ervaar en baie lekker gekuier.

Jakhalsdans se gasvryheid en rustige atmosfeer het tot 'n heerlike wegbrekie in die Karoo aanleiding gegee. Die skeerdershuis het heeltemal aan ons vereistes voldoen. Dit was privaat en die plaasatmosfeer, vriendelike personeel en honde het ons tuis laat voel. Ons sal Jakhalsdans weer besoek as die geleentheid hom voordoen.

Talita R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut lieflik, stylvol en salig!

Hierdie is 'n versteekte juweel. Die plek se dekor is keurig en stylvol. Die kos was heerlik! Ons gaan beslis terug.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Talita, dit was wonderlik om vir julle te ontmoet en dankie vir die mooi terugvoering.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Amanda B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek!

Dis ‘n pragtige plaas en ons het ons tyd daar vreeslik geniet! Ons kids het die ruimte geniet - veral omdat hulle kon fietsry! Die dekor is vreeslik mooi - dankie vir ‘n heerlike plekkie.

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Amanda
Baie dankie, dis so lekker om te hoor as ons gaste lekker gekuier het en veral as die kinders dit ook geniet het.
Kom kuier gou weer vir ons.
Vriendelike groete
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Lynette V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

Stil, skoon, netjiese verblyf met die mooiste uitsig.

Ons sal beslis weer hier oornag. Die selfsorg-ontbyt was heerlik en die algehele diens was puik!

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris's terugvoer

Hi Lynette baie dankie vir die positiewe tergvoering dis altyd lekker om te hoor.
Hoop jy kon darem lekker fotos neem! Ons sien uit om julle weer op Jakhalsdans te ontvang*
Vriendelike groete
Linda

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakhalsdans Plaas, R391, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9l8zPQOxrJP3rosa9Al5SJ2x20jZn9CSZFzLlnJ2djOFsaTQ4B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Jakhalsdans Farm R391 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.538630161223 22.342498004436
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!