George Suid Akkommodasie by Jamaed Court Self-Catering Apartments | LekkeSlaap
+27

Jamaed Court Self-Catering Apartments

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Jamaed Court Self-Catering Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met vriende

Het lekker daar gebly, skoon en baie netjies, sal dit aanbeveel vir verblyf in George.

Ons was daar vir die George Motorskou, dis loopafstand na die P.W. Botha Skool. So as jy volgende jaar na die skou gaan, bespreek vroeg, want dit is hul 25ste herdenking wat die skou gehou word en dit gaan vol wees.

Marinel A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinel A
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en bekostigbare, gehalteverblyf.

Baie lekker gebly, alles wat nodig was, was beskikbaar. Ek sou miskien net di braai-areas verbeter of vergroot het en dan die reëling met die agterdeur - veral met klein kindertjies, miskien kan selfde sisteem by voordeur geïmplimenteer word by agterdeur.

Anieka M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anieka M
Saam met vriende

Ons het heel lekker gebly.

Die verblyf was heel goed behalwe vir 'n paar goed in die woonstel wat nie gewerk het nie, soos die bedlamp en 'n kragpunt teen die muur. As die bure in die oggend gebad/gestort het, was daar geen warm water in ons woonstel. Die een nag het daar iemand op twee verskillende tye aan al die deure in die gang, ook ons s'n kom klop, ons uit die slaap gehou en ons laat vrees vir ons veiligheid.

Theodore C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus.

Die personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cosy.

Staff were friendly and willing to assist with requests.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Madeleine V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Mooi, netjies en gerieflike plek.

Vriendelike personeel het my probleem gou opgelos.

Jan M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilige huisvesting.

Ons het verlede jaar tydens die George oumotorskou ook hier tuisgegaan. Dit was vir ons baie sentraal geleë en naby aan die terrein, P.W. Botha kollege waar die oumotorskou plaasgevind het. Ons het verlede jaar byna geen internettoegang gehad nie, wat 'n baie groot frustrasie was, aangesien my vrou gereken het om in die woonstel te werk, terwyl ek by die motorskou was. Die rede vir die gebrek aan toegang tot die internet was dat ons woonsteleenheid relatief ver vanaf die ontvangskantoor was. Om dié rede het ons hierdie jaar gevra vir 'n woonstel naby die ontvangs, wat vriendelik aan ons toegestaan is, maar dit het geen wesenlike verskil aan die internettoegang gemaak nie. Dit was 'n baie groot teleurstelling. Vir volgende jaar sal ons ander huisvesting oorweeg.

Serena R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serena R
Enkelreisiger

It was even better than the 1st time.

Keep up the good work.

Jacob S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, veilig en netjies.

Sien sterre.

Serena R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serena R
Enkelreisiger

Excellent.

Very clean and comfortable. Definitely recommend it to friends and family.

Mark Nicholas J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mark Nicholas J
Gesin met klein kinders

Lekker.

Baie geniet. Omring met al die winkels en restaurante wat dit gerieflik maak. Enigste probleem was dat ons mikrogolf en oond nie gewerk het nie.

Derek B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Wonderlike verblyf - skoon, netjies, WiFi, DStv, bad en stort, elektriese kombers, hittepaneel, komplimentêre koffie, melk en suiker, ens.

Muller V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muller V

Gemaklik.

Gerieflik. Skoon. Vriendelik.

Sammy E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sammy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjiese eenhede en goeie diens, kwaliteit vanaf personeel. Vriendelik en aanpasbaar.

Sien sterre.

Jan M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was aangenaam verras dat daar ook 'n strykyster en strykplank in die woonstel is, bo en behalwe al die ander elektriese apparaat. Dit is iets wat ons nog by min ander plekke teëgekom het. Wees egter voorbereid op die moontlikheid dat die WiFi-ontvangs nie altyd so beskikbaar is as wat 'n mens sou verwag nie. Dit word wel duidelik in die volledige handleiding in die woonstel genoem, maar as 'n mens vooraf gereken het om daar op die internet te werk, kan jy dalk teleurgesteld en gefrustreerd wees.Die tafeltjie wat vir dié doel en/of etes gebruik kan word, is baie klein. Die skoonmaakdames is besonder vriendelik en bedagsaam.

Comien L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en lekker verblyf!

Waarde vir geld verblyf. Rustige atmosfeer. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Dankie baie.

Karin C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het 100% voldoen aan wat ons wou gehad het.

Gaste moet nie nuut en modern verwag. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het om gerieflik te kan bly.

Eswe S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eswe S
Gesin met tieners

Dit was aangenaam.

Die warm elektriese kombers op elke bed was 'n treffer!

Dawid M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Veilig, rustig en kalm.

Ons sal die woonplek met graagte aan vriende voorstel. Dit was wonderlik.

Marguerite W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite W
Enkelreisiger

Die eienaar was ongelooflik tegemoetkomend met bespreking, en baie vinnig met terugvoer.

Sien sterre.

Dewald W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gerieflik gebly.

Ons verblyf was heerlik gewees.

Martin E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Het gebruik gemaak van die Go George busdiens wat baie gereeld en betyds was. Bushaltes naby woonstel geleë.

Ronel V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Was aangenaam verras.

Warm water probleem pla!

Fanie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie S
Gesin met tieners

Baie netjies en skoonmaakpersoneel baie professioneel.

Wegneem-eetplekke loopafstand, kettingwinkel binne 800 meter en braaigeriewe baie goed.

Japie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie K

Sentraal en bekostigbaar.

Lekker gebly. Sentraal geleë. Perfek vir ons groep.

Laurinda D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurinda D
Besigheidsreis

Dit was baie stil so ons het lekker geslaap.

Alhoewel die woonstel op 'n besig straat is, was dit baie stil in die nag, so ek het lekker geslaap.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was very tranquil, so managed to sleep well.

Even though the flat is on a busy street, it was very quiet at night, making it possible for me to sleep well.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Steven T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven T
Enkelreisiger

Uitstekende diens, skoon, veilig en gerieflik.

Uitstekend, diens wat nie inbreuk maak nie, goed ingerigte woonstel. Veilig in die middel van George. Ek sal van nou af nooit êrens anders slaap wanneer ek George toe kom nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service, clean, safe and comfortable.

Excellent, non-intrusive service, well appointed apartment. Safe and secure in the center of George. I will never sleep anywhere else when visiting George.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Denver D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en stil. Lekker gebly.

Jamaed is regtig goeie waarde vir geld en ook baie bekostigbaar. Kamers baie netjies en word elke dag gediens. Die skoonmakers verdien spesiale melding en is 'n groot aanwins vir hierdie apartments. Die tuine is pragtig en baie rustig. Ons het heerlik gebly. Kan met grootmoedigheid aanbeveel as toerisme verblyf.

Gerrit M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese plek wat beslis waarde vir geld is.

Die plek is nie luuks nie, maar met inagneming van die tarief is dit beslis waarde vir geld. Alles wat jy benodig is daar, terwyl die plek netjies en skoon is. Die effense rookreuk het ons nie-rokers egter 'n bietjie gepla. Daarby kon die ontvangsdame dalk 'n bietjie vriendeliker gewees het.

Gerhard S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met tieners

Net reg vir tydelike verblyf.

Naby inkopiesentrum.

Ria V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Raai enige een aan om by Jamead Court te bespreek. Baie skoon en netjies en baie veilig. Sal volgende keer as ons George toe kom by hulle bespreek.

Dass H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dass H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed two nights at Jamaed. It was peaceful and comfortable.

We had a quiet and peaceful stay at Jamaed. I heartily recommend it.

Keith F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith F
Gesin met tieners

Die verblyf is fantasties en baie gemaklik.

Dis 'n baie mooi en skoon plek. Die verblyf is sentraal. Loopafstand van alle winkels ens. af en bied waarde vir geld.

Hans W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W
Enkelreisiger

'n Plesier!

Dankie vir netjiese verblyf, en goeie diens!

Frans C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heel aangename ervaring en ek is hartlik verwelkom.

Hierdie eenheid was baie netjies en skoon. Dit is gelee in 'n stil area, want 'n mens is gewoonlik moeg na die reis en dan wil jy goed slaap. My enigste punt van kritiek is dat die TV-pakket nie kykNET bevat nie. Aan die ander kant, dan sou ek dalk nie so goed geslaap het nie! Baie dankie!

Kobus R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Besigheidsreis

Ssoon en gerieflike akkommodasie met 'n uitstekende ligging in George.

Jamaed Court beskik oor netjiese en skoon selfsorg eenhede wat baie goed bestuur word. Die ligging is uitstekend, dis veilig en die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Nellerie V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellerie V
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Heerlik.

Martie B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Jamaed Court sal ek by enige iemand sterk aanbeveel. Baie netjies, rustige omgewing, veilig met vriendelike personeel. Baie dankie dat jul ons wegbreek na George so aangenaam gemaak het.

Chris V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Enkelreisiger

Heeltemal voldoende vir die verblyf wat ek nodig gehad het.

Skoon en netjies met vriendelike kliëntediens.

M W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M W
Enkelreisiger

Ongelooflike waarde vir geld!

Ek het heerlik gebly - alles wat ek nodig gehad het was daar. Die diens was puik en die blyplek silwerskoon.

Dalene F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig. Ons motor was ook veilig.

Die plek is baie netjies en skoon. Geen geraas en almal was vriendlik. Ek sal definitief weer daar bespreek. Ek sal enige een aanbeveel om daar tuis te gaan.

Petro V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis af!

Ons het ons verblyf hier baie geniet! Alles was daar wat ons nodig gehad het. Skoon en baie netjiese geriewe.

Jaco E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Diens was vriendelik en professioneel.

Philip O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O
Saam met vriende

Dit was een helse party!

Ons het die verblyf geniet. Alles was naby. Lekker Kentucky geëet en ontbytgoed by Checkers gekoop. Bruce was op sy kop. Lekker dankie.

Josua S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S
Saam met vriende

Alles was uitgesorteer!

Baie lekker, waarde vir geld! Sal weer gaan.

Mariaan S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Saam met vriende

Stil en vir seker elke sent werd.

Ons was vir 'n langnaweek tuis by Jamaed Court Holiday Flats - vir 'n heerlike, stil en vreedsame naweek kon ons nie vra nie. Ek beveel die plekkie aan vir enige iemand wil rus en vrede nodig het. Die woonstelblok is ontsettend netjies en die personeel baie vriendelik en te alle tye behulpsaam. Dis verseker my volgende tuiste wanneer ek weer George besoek. Baie dankie aan almal. Julle plekkie is hemels.

Alida V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Enkelreisiger

Die verblyf is skoon, stil en gemaklik.

Ek het vir 'n week hier bespreek om 'n familielid in die George hospitaal te ondersteun. Die woonstelle is naby die hospitaal. As jy alleen reis of vir besigheid in dorp is, is dit ideaal om hier oor te slaap. Die ligging is uitstekend en loopafstand van winkels en restaurante. Baie goed toegerus selfs met elektriese komberse. Vriendelike diens en mense wat gewillig is om die ekstra myl te loop.

Elias V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam.

Alles baie netjies en in 'n goeie toestand, gaan beslis weer kom kuier, ligging baie sentraal vir besoeke aan die omliggende plekke.

Johan B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Dit was een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het.

Dit was baie goed gewees. Sal weer daar slaap en hulle kan groepe ook hanteer. Sentraal geleë naby al die geriewe wat jy wil gebruik.

Roleen O - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roleen O
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies.

Dit was sommer lekker om by julle te kon oornag. Kamers netjies en skoon. Baie rustige area. Ons gaan beslis weer daar gaan bly. Bruce, baie dankie weereens vir jou vriendelikheid.

Lindi M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: puik!

Sal dit hoog aanbeveel vir enige ouderdom persone. Die vriendelikste personeel.

Annetjie D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal aanbeveel dat alle kamers voorsien word van lugversorging. Onvriendelik en onbehulpsaam.

Doné H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Doné H

Bietjie oud, kan met opknapping doen. 'n Raserige pad en omgewing.

Sien die sterre hieronder.

Francois G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G
Gesin met klein kinders

'n Skoon woonstel met vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder.

Arnold S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold S

As ek weer in die Suid-Kaap is, bly ek by geen ander plek as Jamaed Vakansie Woonstelle nie.

Eerstens was my ontvangs wonderlik. Ek het 12 uur die aand daar aangekom, en die nagbestuurder (Bruce) het vir my gewag. Die diens by ontvangs totdat ek die deur agter my toegemaak het, was absoluut fantasties. My kamer was eenvoudig en baie netjies en alles in werkende toestand. Die rustigheid en veligheid van Jamaed laat die soos huis voel. Daar was geen gewoel of geraas of steuring nie, net vrede, rustigheid, en 'n outydse kalmte en stilte. Dis wat ek nou 'n wegbreek noem. Baie dankie Bruce en die bestuur, dit was 'n lekker ervaring. Ek kom definitief weer.

Susan N - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Die woonstel was baie netjies en skoon, sowel as gerieflik vir die prys wat ons betaal het. Geen probleme met bespreking of ontvangs by woonstel. Sal weer daarvan gebruik maak as ons George besoek.

Deon V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Goed geleë vir my behoeftes vir die Old Car show.

Die woonstel is ruim, netjies en skoon. Het parkering gehad. Die werkers is vriendelik.

Tembisa S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tembisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

We had a wonderful stay, I would recommend a fan for the units in the summer, but everything else was exceptional.

Wessel V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel V
Gesin met tieners

Aangenaam en sentraal geleë.

Skoon, netjies en goed bestuur. Pragtige tuine. Kamers aan die oostekant net te warm. Kry te veel son en word 'n bakoond. Eenrigtingfilm op die vensters nodig om son uit te hou. Lugverkoelers of minstens dakwaaiers ook nodig.

Annatjie S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal beslis weer daar bly as ek die area besoek!

Baie skoon, netjies en gerieflik. Beslis aan te beveel.

Ella F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was wonderlik!

Die mense is vriendelik, behulpsaam en die woonstelle is netjies en goed toegerus. Die ideale vakansiebestemming!

Taufiq D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taufiq D

Baie netjiese en behulpsame personeel.

Die plek is baie rustig en ek sal weer daar gaan woon.

James S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Skoon en rustig.

'n Skoon en rustige omgewing naby alles.

was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 11, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwYjk4YmY4LTM4ZjgtNGExYi1iNWJhLWI0NTM2NDljNTIzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 11 York Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.970310947606 22.446999549866
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za