Japie se Werf
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Witbooi-straat 43, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Japie se Werf is 'n gesellige selfsorgwoonstel in die hartjie van Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Die eenheid is naby die middedorp, strand en restaurante.
Hierdie smaakvol versierde eenheid is op die eienaar se eiendom en het houtvloere in die slaapkamer. Tot 2 gaste kan van die verblyf gebruik maak. Die slaapkamer beskik oor ’n koningingrootte-bed en daar is ’n privaat badkamer met ’n toilet en stort-oor-bad.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is ekstra geriewe soos ’n TV met internet, ’n klein boekversameling en braaigeriewe.
Gaste kan visvang, valskermspring, kajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholf in die omgewing geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Japie se Werf sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hendrik Witbooi-straat 43, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Witbooi-straat 43, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom