Bo-Karoo Akkommodasie by Jasfontein Farm Self-catering | LekkeSlaap
+7
+7

Jasfontein Farm Self-catering

  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Jasfontein Farm Self-catering is op 'n werkende Merino-skaapplaas geleë. Die plaas is net 18 km van Victoria-Wes af, 'n rustige Karoo-dorpie op die N12.

Die selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte-bed en enkelstapelbed wat ideaal is vir kinders. 'n Ekstra matras kan bygevoeg word vir die vyfde persoon. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat braai-area, hout en braaipakke sal beskikbaar wees. Die eenheid is volledig toegerus en het volle DStv en lugversorging. Alle handdoeke word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Jasfontein Farm Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Jasfontein Farm Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Jasfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jasfontein Farm Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZDRlOWIyLWQ2NDMtNGJjNy05MTlkLTE3NDUwY2U3NGUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 30 5 1 5 Jasfontein Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.548246821828 23.080162737793
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za