Jasmine Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jasmine Cottage is in die rustige woonbuurt Eastcliff in die kusdorp Hermanus geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buite-doendinge, flora-ryk en afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale beginpunt vanwaar reisigers die Kaapse Overberg kan verken. Dit is binne loopafstand vanaf die middedorp, walvisuitkykpunt, sportgronde, kuspaadjie en restaurante.
Die vrystaande eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se perseel geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes met 'n kind tot en met 2 jaar oud. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kot en 'n hoë stoeltjie kan vir 'n kind onder 2 jaar beskikbaar gestel word, maar moet vooraf gerëel word.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster en ketel, en in die sitkamer is daar 'n etenstafel, rusbank, TV met Netflix en YouTube. Ander geriewe in die eenheid sluit gratis WiFi, 'n privaat tuin, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Daar is nie 'n wasmasjien nie, maar daar is 'n wassery baie naby en gaste se wasgoed kan daar afgelewer word en weer opgetel word teen 'n ekstra koste.
Hermanus spog met 'n hele rits opwindende kulturele, historiese en natuur-doendinge wat besoekers keer op keer sal laat terugkeer. Groot sportsgeleenthede vind ook gereeld hier plaas.
Slaapplek
’n Bespreking by Jasmine Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Jasmine Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom