Jean's Nest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rina G - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Jean's Nest se terugvoer
Thank you for your stay at Jean's Nest and we look forward to seeing you again in the near future.
Millicent A - Jan 2019
Algehele gradering
Jeans's Nest is a place one can unwind and relax away from the city.
Lees meerJean's Nest se terugvoer
It was an absolute pleasure having you, your partner and friends around. Thank you for making Jean's Nest your temporary home whilst away from home.
Millicent, we look forward to your next visit in the near future.
Keith M - Nov 2018
Algehele gradering
If it's peace and quiet you're after, then this is a good choice. Very well-situated in Sedgefield, away from the hustle and bustle.
Jean's Nest se terugvoer
Thanks for the positive response, Keith. Looking forward to you and your wife visit at Jean's Nest in the near future.
Hannelie K - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike tuin en voëlgesang.
Jean's Nest se terugvoer
Dankie vir u besoek te Jeans Nest.
Anton N - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek met gasvrye eienaar.
Jean's Nest se terugvoer
Wow Anton julle was 'n fantastiese familie om by Jean's Nest te he. Dankie vir die resensie, vetrou om jul weer in die toekoms te sien.
Ettienne H - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en rusting.
Jean's Nest se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, Ettienne. Dit was wonderlik gewees om julle aan huis te hê, met goed opgevoede tieners. Ons sien uit na julle volgende besoek aan ons.
Jan N - Apr 2018
Algehele gradering
Wow, wat 'n lekker verblyf was dit. Vir ons was dit 'n 5 ster.
Jean's Nest se terugvoer
Baie dankie Jan, vir die vyf ster resensie. Ek waardeer dit. Dit was wonderlik gewees om julle by Jeans Nest te hê. Ons kyk uit na 'n volgende besoek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap