Wavecrest Akkommodasie by Jeffreysbaai Vakansie Huis | LekkeSlaap
+10

Jeffreysbaai Vakansie Huis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Combretum-weg 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Jeffreysbaai Vakansie Huis is in die luukse omgewing van Wavecrest in Jeffreysbaai geleë. Jeffreysbaai is slegs 70 km vanaf Port Elizabeth. Dis die ideale vakansiebestemming vir 'n lang vakansie en om die omgewing te verken.

Die huis het 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en 'n goed toegeruste kombuis met 'n dubbelyskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, vierplaatstoof, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en die leefarea lei na 'n braai-area.

Die eiendom is 2 km vanaf die Supertubes en 4 km vanaf Dolphin Beach geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Jeffreysbaai Vakansie Huis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Jeffreysbaai Vakansie Huis
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Combretum-weg 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jeffreysbaai Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Combretum-weg 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XkaXNSZctVxcJKaeQlllQho2RJ4b34oud1Vjnn5WG90TCr89Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 14 Combretum Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.02528 24.921411
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za