Jentz Bush Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Willie F - Jan 2024
Algehele gradering
Warde vir geld sal weer gebruik maak van hulle.
Nico C - Sep 2023
Algehele gradering
Neat, friendly and safe.
Liza O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Hi Liza
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om jul hier by ons te verwelkom. Maak gerus weer so
Lekker dag
Malie Taute
Jentz Lodge
Erik P - Jul 2023
Algehele gradering
Was mooi skoon.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
More Erik
Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was baie lekker om jul hier by ons te kon verwelkom.
Eks bly julle het lekker gebly. Hoop om jul sommer gou weer hier te verwelkom
Lekker week
Malie
Wimpie M - Mei 2023
Algehele gradering
Jentz Lodge is ideaal vir persone wat op pad is Botswana toe of vir persone wat net 'n nag of twee wil oornag tydens 'n besigheidsbesoek.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Wimpie, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Dis altyd lekker om die gesig by die naam te sit.
Onthou jy sal altyd welkom wees
Lekker dag
Malie Taute
Magdel G - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker plaas-vibe.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Hi Magdel
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was werklik lekker om julle hier te kon ontmoet.
Lekker dag
Malie Taute
Stefan V - Aug 2022
Algehele gradering
Oornagstop.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Hi Stefan
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Hoop die res van die toer verloop nog goed.
Julle was puik gaste en dit was heerlik om jul te kon leer ken en jul hier by Jentz Lodge te kon verwelkom.
Geniet die res van jul dag en stuur groete.
Malie
Marisa S - Mei 2022
Algehele gradering
Kamers is baie skoon en netjies, Malie was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Marisa, baie dankie dat jul Jentz Lodge gekies het om te oornag. Dit was werklik 'n voorreg om jul as gaste hier te kon verwelkom. Baie dankie ook vir die wonderlike terugvoer, ek waardeer dit werklik so baie. Julle is altyd welkom om weer hier te kom oorbly.
Lekker dag.
Malie Taute
Barend G - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Hi Barend
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Eks baie bly julle het dit geniet hier by ons te bly. Kom gerus weer
Lekker aand
Malie Taute
Dine S - Sep 2019
Algehele gradering
Really enjoyed our short stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons kort verblyf baie geniet.
Ek was baie beïndruk met Jentz Bush Lodge. Ons is hartlik ontvang. My seuns het speelgoed gekry waarmee hulle kon speel, en dit het hulle besig gehou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Delete D - Sep 2019
Algehele gradering
Kon lekker braai en bos geniet.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Beste Johan,
Ek is baie bly om te sien dat julle lekker gekuier en gebly het. Julle is altyd welkom om weer hier in die Bosveld te kom ontspan.
Lekker dag.
Vriendelike groete
Malie Taute
Susan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was baie lekker om jul hier by ons te kon ontvang. Kom gerus weer en geniet die rustige Bosveld stilte.
Lekker dag,
Jentz groete
Malie Taute
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Lees meerRiana P - Feb 2018
Algehele gradering
Baie geniet, ontvangs was vriendelik.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Riana, dit was lekker om julle te kon leer ken. Julle is altyd baie welkom.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Martin E - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Lees meerJentz Bush Lodge se terugvoer
Hi Martin
Ek dink ek het jou gesê, ons is besig om die kamers waarin jy gebly het te restoureer. Ons het geverf en is juis nou besig om die ander kleiner goedjies weer bietjie reg te maak. Jammer dat alles nie regtig reg was toe jy hier was nie, maar ek kan jou verseker dat as jy weer sou kom, alles 100% sal wees.
Ek is bly jy het andersins lekker gebly, want dit is vir my belangrik dat alles moet presies reg wees. Ons het nou 'n ietwat stil tydperk beleef, so ons kon bietjie tyd spandeer aan regmaak hier en regtrek daar.
Lekker dag
Malie
Estelle C - Sep 2017
Algehele gradering
Klein, maar netjies.
Divinia O - Aug 2017
Algehele gradering
Friendly, welcoming, comfortable and very relaxing.
Anton V - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker bosveld-atmosfeer.
Nico F - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en laat mens voel soos vriende, pragtig en gerieflike verblyf.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Goeiedag Nico
Ek is so bly jul het lekker gebly. Dit is altyd baie lekker om te hoor as ons gaste gelukkig is. Ons probeer om dit so gerieflik moontlik vir elke gas te maak.
Dankie vir jul ondersteuning ek waardeer dit
Vriendelike groete
Malie
Mari K - Jul 2017
Algehele gradering
We enjoyed the stay.
Chris T - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was lekker en gerieflik en naby die dorp maar nie in die dorp nie.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Ek is werklik baie bly jul het jul verblyf by ons geniet. Dis was vir ons baie lekker om julle te kon ontvang as ons gaste. Julle is meer as welkom om weer by ons tuis te gaan.
Vriendelike groete
Neels en Malie
Raynard S - Jun 2017
Algehele gradering
Jentz is die definisie van gasvryheid.
Jentz Bush Lodge se terugvoer
Eks is baie bly jul het jul verblyf hier geniet. Ons gaste is absoluut ons prioriteit nr 1 en ons streef daarna om dit vir elkeen so gemaklik as moontlik te maak. Solank julle die Bosveld geniet het en bietjie kon ontspan, het ek absoluut in my doel geslaag. Baie dankie vir jou insae en kom kuier gerus weer.
Konrad B - Jan 2017
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Baie vriendelik en skoon. Goed geleë buite die dorp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nico F - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende, goedkoop akkommodasie in die bos, maar nagenoeg aan die dorp om vinnig in te ry vir inkopies of 'n ete.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 69 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo