Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JHB Ferndale C and C Hotel Vibes

  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-laan 459, Ferndale, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R487 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JHB Ferndale C en C Hotel Vibes bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Ferndale geleë is. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Daar is 11 selfsorgeenhede om van te kies. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n privaat badkamer. Elke kamer het gemaklike beddens met sagte duvets en kraakvars linne. Elkeen van die kamers het goed toegeruste kombuisies en 1 van die kamers het 'n volledig toegeruste kombuis. Sommige eenhede het 'n eetarea, terwyl ander 'n lessenaar het wat as 'n eetarea gebruik kan word. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, lessenaar, stoel, 'n slim-TV met DStv, Netflix, YouTube en toegang tot gratis WiFi in. Elke eenheid spog ook met 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin of swembad.

Gaste het toegang tot 'n binnehuis kuierarea, swembad, 'n kinderspeelarea en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby gholfbane, winkelsentrums en die Northgate Winkelsentrum, asook net 43 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir JHB Ferndale C and C Hotel Vibes
Netheid
3.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Jaar gelys 1

Ligging

  • Long-laan 459, Ferndale, 2194, Gauteng
  • Gaste dink JHB Ferndale C and C Hotel Vibes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R487
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R487
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-laan 459, Ferndale, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbe347ac6c1adedd7d5a9f8c1dc8567e54ea37021fdc12158782a342cbd0e7ef5205b8fff40fdfc3769b5f0987f72218f97a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R487 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 459 Long Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.076874566086 27.982813699406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem