Joalani Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Elzibe V - Feb 2024
Algehele gradering
Idiaale oorbly plek tussen Kaapstad en Johannesburg.
Petro M - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies en baie gasvry. Perfekte oornag en goeie waarde vir geld.
Jacques F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig area.
Erika G - Des 2023
Algehele gradering
Slegs oornag tydens lang reis, was voldoende vir ons behoeftes.
Ryan S - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and convenient.
Chris M - Des 2023
Algehele gradering
Dit was goed.
Theu B - Des 2023
Algehele gradering
Akkommodasie goed vir prys betaal.
Mike D - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek vir reis oornag.
Connie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie duur. Skottelgoed (glase, braaitange, ens.) is nie voldoende nie.
Nico V - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus!
Liam M - Jun 2023
Algehele gradering
Very clean and neat, with all the basics needed for a stop-over. Perfect!
Liana L - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, basiese geriewe (koffie, tee, suiker, melk). Die houer met handewasseep het nie gewerk nie.
Danita V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Oor nag op pad na Durban.
Lammie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik! Alles is mooi skoon en netjies, ruim vertrek wat goed toegerus is.
Michiel O - Feb 2023
Algehele gradering
Geen fout nie.
Adel V - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Taryn B - Jan 2023
Algehele gradering
Great stay with awesome Karoo sunsets.
Cindy M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goed ontvang. Gasvrou ook moeite gedoen om vir ons ys te kry.
Morne V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Rene P - Des 2022
Algehele gradering
Mare het ons persoonlik verwelkom.
Jasper E - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag plek.
Warren L - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Janine L - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charlotte E - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en diere vriendelik.
Barend C - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Gert K - Okt 2022
Algehele gradering
Akkomodasie was nommerpas. Slaapplek alleen.
Brigitte D - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon. Baie dankie vir die gasvryheid.
Karel L - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir oorslaap op die langpad.
Sandy V - Apr 2022
Algehele gradering
Quaint and very friendly.
Jv D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangename mense.
Heleen C - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike kamer met alles wat mens nodig het vir oorslaap.
Paul D - Jan 2022
Algehele gradering
Very friendly and helpful. But the food is 10/10.
Vaughan V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Shane T - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Kobus O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Jan G - Des 2021
Algehele gradering
Goeie kuier saam met familie.
Santa J - Des 2021
Algehele gradering
Very basic - suitable for a sleepover.
Jessica P - Des 2021
Algehele gradering
Overnighting on the way to the Cape.
Warren L - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en gemaklik!
Susan J - Nov 2021
Algehele gradering
I spent one night while on route to Cape Town.
Herkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
Gert U - Okt 2021
Algehele gradering
'n Juweel in die Karoo
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Stil omgewing.
Michael W - Sep 2021
Algehele gradering
Good, comfortable, cosy place to stay within 7 to 8 hour travel time to Cape Town.
Bryan H - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful, warm, welcoming hosts. Beautiful, comfortable stay.
Anita B - Sep 2021
Algehele gradering
Stil omgewing.
Joseph T - Feb 2021
Algehele gradering
Dit is altyd lekker om daar te oornag.
Chris V - Feb 2021
Algehele gradering
Most enjoyable and peaceful.
Teun R - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Phillip S - Jan 2021
Algehele gradering
Ek het slegs oorgeslaap op pad Stellenbosch toe.
Gerda M - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar oorgeslaap en heerlike aandete en ontbyt daar geëet.
Louis C - Des 2020
Algehele gradering
'n Gerieflike oornagpunt op die N1 Kaapstad-Pretoria.
Lees meerSonja D - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike Karoo gasvryheid - baie goeie waarde vir geld.
Lees meerJeanne T - Des 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir ’n oornagstop.
Franklin Colin A - Des 2020
Algehele gradering
The guesthouse is adequate for the price.
Ilze B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike aandete!
Mariette M - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstaande.
Jacques O - Okt 2020
Algehele gradering
My agent het sommer van die begin af die trip onaangenaam gemaak. Gelukkig het 'n ander een dit gered. Verblyf was uitstaande. Dankie
Frikkie B - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik, vriendelike ontvangs, sal definitief aanbeveel.
Louise E - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Nicolas R - Des 2019
Algehele gradering
Comfy little gem in the Karoo.
Lindy D - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte plek as tussenweg van Kaap na Gauteng of Bloemfontein om te rus.
Anton G - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, goedkoop, netjies. Lekker stil op die plaas.
Belinda E - Des 2019
Algehele gradering
Great mense, netjiese verblyf.
Corlia J - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik langs die N1.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Glenn H - Des 2018
Algehele gradering
Great hospitality.
Chris V - Des 2018
Algehele gradering
Ideale plek om te oornag.
Jan G - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en naby N1.
Michiel P - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en naby N1.
Wilna J - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvrye en netjiese verblyf teen baie billike tarief, gerieflik langs N1.
Kobus J - Jan 2018
Algehele gradering
Perfekte plekkie as jy net rustig wil wees.
Francois D - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik en bekostigbaar.
Hermien R - Jan 2018
Algehele gradering
Dis was 'n heerlike verposing langs die lang pad tussen die Kaap en Johannesburg.
Reinardt D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Lizelle F - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige juweel in die Karoo
Riaan J - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, baie plek en vriendelike ontvangs.
Mechaela V - Des 2017
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Annie R - Des 2017
Algehele gradering
Ons gesin het dit baie geniet om daar te bly.
Bernie K - Des 2017
Algehele gradering
Geniet die wonderlike Karoo-atmosfeer en rustigheid by die gastehuis.
Nicolette L - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, perfekte plek vir oorslaap!
Annatjie V - Des 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en behulpsaam.
Helene B - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf op jou roete.
Brenda V - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en skoon geriewe, die ligging is perfek!
Andre C - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon fasiliteite, waarde vir geld.
Pieter C - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf in die oornaghuisies.
Neel J - Des 2017
Algehele gradering
Ons al 4 het dit baie geniet.
Dewald B - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Sue N - Des 2017
Algehele gradering
Quick stop over - catered for my needs.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vinnige oornag - het in my behoeftes voorsien.
Badkamer was 'n bietjie ver van die kamer af. Die pragtige sonsopkoms in die Karoo was ongelooflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bakkies M - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjiese akkommodasie.
Ben N - Nov 2017
Algehele gradering
Awesome.
James M - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer om in te ontspan.
Karen P - Nov 2017
Algehele gradering
Amazing accommodation and friendly service.
Linda S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gawe mense.
Daniel V - Sep 2017
Algehele gradering
Het lekker oorgebly.
Mara B - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig.
Johan H - Jul 2017
Algehele gradering
Voldoende.
Rene O - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Leon V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik huislik, lekker aandete.
Madelein V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
Pieter J G - Mei 2017
Algehele gradering
Die eenheid is heeltemal voldoende en ek hou van die plaas-opset.
Roelf V - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker rus in die vars Karoo plaaslug, met heerlike boerekos en vriendelike gasvryheid!
Hein V - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam, gasvry.
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Moses B - Mrt 2017
Algehele gradering
Gasvryheid op sy heel beste.
Lampies L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie welkome rus na lang dag op die pad.
Johanita K - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, sal dit beslis aanbeveel!
Hettie J - Feb 2017
Algehele gradering
Satisfying and restful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bevredigend en rustig.
Kos was uitstekend. Gasvrou was vriendelik, verwelkomend en innemend. Badkamergeriewe was netjies en skoon. Ek het gemaklik gevoel en sal altyd by dié gastehuis oorbly wanneer ek per motor tussen Pretoria en Kaapstad reis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise P - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was so lekker om moeg gery aan te kom en baie vriendelik ontvang te word en kon tuisgaan in 'n baie netjiese huisie.
Magdel L - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike boere-gasvryheid in rustige omgewing.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Charles K - Des 2016
Algehele gradering
In vriendelikheid ontvang. Baie gawe mense.
Gerhard B - Des 2016
Algehele gradering
Ideale halfweg-oornagverblyf.
George D - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig onder die sterre.
Charles K - Des 2016
Algehele gradering
Rustigheid van plaas om jou laat jou gerus voel.
Elma D - Des 2016
Algehele gradering
Rustige Karoo-vrede en vriendelikheid.
Sanré F - Des 2016
Algehele gradering
Presies wat reisigers nodig het om van 'n lang rit te herstel.
Karin G - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig en veilig, netjies en skoon, ongelooflike goeie waarde vir geld.
Lees meerMarie V - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig!
Tinus N - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was rustig!
Marius V - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense en naby N1 geleë.
Maugie V - Okt 2016
Algehele gradering
Was aangenaam en plek om te beveel vir oorslaap.
Heleen C - Okt 2016
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en ligging.
Maugie V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam, kamer netjies en skoon.
Pieter G - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek.
Danie S - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye ontvangs.
Jannie F - Jun 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Reze K - Jun 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat jy nodig het vir oornagverblyf!
Johan P - Mei 2016
Algehele gradering
Die eienaar was baie hulpvaardig en gaaf en die gastehuis is goed geleë reg teen die N1.
Dries G - Mei 2016
Algehele gradering
Baie tevrede met die goeie diens, hulle is ook baie behulpsaam - dankie.
Liza V - Jan 2016
Algehele gradering
Stunning!
Joani V - Jan 2016
Algehele gradering
A definite must-do.
Lees meerEloise B - Jan 2016
Algehele gradering
Aaklig.
Lees meerJoalani Gastehuis se terugvoer
Hi, eks jammer om al die klagtes te hoor! Ek het nooit adverteer dat ek lugreeling het nie. Ons inklok tyd is om 14:00, en die gas het aangevra om bietjie vroeer in te klok. Ons uitklok tyd is om 10:00, en hierdie gas het om 9 uur aangekom. Ek kan ongelukkig nie my vorige gaste aanvra om voor die uitklok tyd hul kamer te verlaat om nuwe gaste in te laat nie. Die kamer moet ook eers skoon gemaak word. Die gaste het slegs 'n paar uur gebly en na 14:00 verlaat en nie die nag oorgebly nie. Die swembad was nie groen nie en my ander gaste het die dag geswem. Aangaande die muskiete, ek verskaf masjienkies en spuitgif. Ongelukkig met die droogte, staan die water van die fontein en muskiete broei uit. Weereens se ek jammer dat dit hul ondervinding was. "Your most unhappy customers are your greatest source of learning" - Bill Gates
Fred B - Des 2015
Algehele gradering
Etes is te duur.
Joalani Gastehuis se terugvoer
Jammer om te hoor! Die skaaptjops, wors en braaibroodjie plus waatlemoen is 'n ligte ete wat beslis die prys gestand doen, selfs in die Karoo is ongelukkig niks verniet nie. Die ontbyt wat uit jogurt, vrugte, muesli, 2 eiers, 2 repe rugspek, 2 stukke wors plus 2 snye roosterbrood, sap en koffie bestaan is nie 'klein' soos u dit beskryf nie. As gasvrou is ek jammer dat u nie die probleem tydens u verblyf genoem het nie.
Paula C - Des 2015
Algehele gradering
Dit was fantasties na 'n lang, warm dag se ry.
Stina R - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, rustig, gerieflik, netjies.
Nick W - Sep 2015
Algehele gradering
Dit is 'n rustige omgewing en sal beslis weer daar oornag.
Cherish T - Sep 2015
Algehele gradering
Baie gasvrye diens!
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mordant Plaas, Victoria-Wes, 7070, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom