Joan's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jocelynstraat 25, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R741 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Joan's Place is in Port Owen in Velddrif geleë en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Hierdie verblyf is naby alle geriewe, insluitend winkels en restaurante.
Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Eenheid 2 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede kamer het dubbelbeddens en die derde kamer het enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet.
Die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV, WiFi en braai-area.
Elke eenheid het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar.
Aktiwiteite sluit visvang, stap, swem en seilplankry in. Bootritte kan by die instansie versoek word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 113
Jaar gelys 7
Ligging
- Jocelynstraat 25, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Joan's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jocelynstraat 25, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom