Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock-Inn Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Betty S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

No words, service excellent, friendly staff, beautiful and quiet. Wow, no words. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Queeneth P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Excellent. It was wonderful. We have enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Peaceful place. Very safe. Very good people to be around. You don't feel at home, you are home. Very warm people. We loved them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Skoon, naby Grey College. Baie lekker gebly. Diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Gerieflik en welgeleë. Jock Inn het alles gebied wat nodig was. Alhoewel die kamers nie groot was nie, het ons gerieflik gebly en die swembad het heerlike lafenis gebied.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Perfek geleë vir ons wat aan tweekamp wou deelneem. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik. Daar was 'n lekker kombuis tot ons beskikking. Die een extractorfan kort bietjie aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cliff W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Redelik basies en raserig. Nie eintlik nie. Nie vir my nie. Die uitleg in die huis maak dit raserig tussen eenhede veral as mense 3:30 die oggend klaarmaak om te ry.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.8
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gideon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oorslaap. Vrou moes gaan vir oogoperasie en dit is so naby die Cure-daghospitaal. Maklik om die gastehuis te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

We went as a family to support a sporting event. Jock-Inn provided everything we needed for the 4 days in Bloem. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jock Meiring-straat 40, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f12d2a827eb0f06083bf1886af15fed563ba125c71ef8e0875858fc49ddbee66358915644f534411d2f5f5195175e82ec14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 40 Jock Meiring Street Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.11188 26.19977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang