Jock Sabie Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 35 % af

Kry 35% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Die oord is geleë in die dorpie Sabie, en bied 'n wye verskeidenheid verblyf-opsies van B&B tot hotelkamers tot selfsorg-bungalows en -chalets. Daar is ook 'n volledig gelisensieerde kroeg, restaurant en konferensiesentrum. Dit is die ideale basis vanwaar jy die Krugerwildtuin kan verken asook verskeie besienswaardighede op die Panorama-roete. Geriewe sluit in: 'n swembad, buitemuurse-skaak, trampoliens en 'n speletjieskamer in 'n parkagtige ligging.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jock Sabie Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R325 per nag (vir 2 mense)

Kry 35% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za