Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock Sabie Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 142

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 13 resensies vir Jock Sabie Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
2.8/5
Xoliswa K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Xoliswa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice stay, but honestly I was not happy about the kitchen, I think they must upgrade.

No microwave, no sink for washing dishes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm B
Saam met vriende

Needs a lot of work.

Upon arrival it was clear the property needs a lot of maintenance. It is very run-down. We stayed in one of the cabins. A lot of items in the unit itself was broken, damaged, or dirty. Luckily we checked the inventory as most of the kitchen utensils and cutlery was missing, or not supplied. I mean 1 plate and 2 forks (to name a few) for a cabin that sleeps 6. The staff was helpful to sort this out but it begs the question how thorough the general admin of the units are. Other units also don't comply with the rules, and we spent an entire evening listening to the cabin-nightclub next to us, with staff trying in vain to get our neighbours to quiet down. We made the best of the trip, but if it wasn't Easter weekend with most other accommodations booked up, we would have requested relocation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrecia N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrecia N
Saam met vriende

Probleme gehad met die krane. Dit kan gerus reggemaak word. Al die krane was foutief. Kombuisgeriewe kan ook bietjie opgedateer word. Van die potte het nie handvatsels gehad nie en daar was slegs 1 skerp mes beskikbaar nie al word die eenheid as "fully equipped" geklassifiseer. Die diens was goed en die kuier by Jocks was heel aangenaam.

Was 'n aangename kuier. Kombuis kan net bietjie opgedateer word. En die krane vir kombuis en storte moet reg gemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verdi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Verdi S
Gesin met tieners

Nie sleg nie.

Ons het in een van hul houthuise gebly. Dit was heel netjies, maar kort definitief opgradering. Wat my bekommer het was die ligging en dat jy dalk moontlik probleme sou kon optel ten opsigte van onmin tussen bure reg agter die oord sowel as lawaai. Ons was gelukkig, het geen probleme gehad nie, maar sal nie weer die risiko neem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wesley A

It's a nice place to be.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Portia M
Gesin met klein kinders

Average.

The linen and towels are old and not very clean. The overall bungalow was not cleaned properly daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Oor die algemeen was ons ervaring oor Jock Sabie Lodge baie positief. Die personeel is baie vriendelik. Die fasiliteite is netjies en skoon. Dis sentraal geleë naby aan al die besienswaardighede. Een voorstel is dat daar gelet word om ten alle tye stiptelik by die terme en voorwaardes te hou. Alle gaste teken vir dieselfde en as vergunning gemaak word op die terme en voorwaardes maak dit die verblyf onplesierig vir ander gaste (in ons geval waar ons 2 ure en 30 min moes luister na iemand anders se musiek wat klip hard uit hul voertuig naby ons eenheid gespeel het). Anders as dit is ons ervaring positief en sal ons dit beslis weer oorweeg om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge is very run down and needs serious renovation as well as a dramatic improvement in management.

On the first night we had no bathmat, a broken bedside light and a very worn duvet. Breakfast the next day was poor with stale fruit salad and insipid "orange" juice. We complained. The next night we had a bathmat and a better duvet but no towels and had to raise the manager late at night. The acrylic bath was very dirty and worn and needs replacement. The cost of the stay far exceeded value for money and I would not recommend the Lodge. I reckon that we should get a refund of at least 50% back. The gardens are attractive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refiloe M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Refiloe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

We asked for a self-catering room but there was no kitchen, we needed stoves, plates, utensil etc. And worse, in one of the rooms we booked into there was no hot water. Your towels are old and your bedding as well, maybe you could try changing your bedding into white. I paid a lot of money but not everything was on standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetty G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hetty G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Ons is hierheen verwys nadat ons chalet by 'n ander plek in Sabie so swak was dat ons nie kans gesien het om daar te oornag nie. Die kamer by Jock Sabie Lodge voldoen aan minimum standaarde, maar verdien nie meer as 2 sterre nie. Ek kan egter vir Shawn by LekkeSlaap hoog aanbeveel. Hy het op 'n Sondagmiddag alles in sy vermoë gedoen om vir ons alternatiewe oornaggeriewe te kry. Hy is beslis 'n aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Die plekkie het baie potensiaal en is goed geleë.

Die TV was stukkend. Die kostes vir die huisie is nie geregverdig nie. Die elektriese heining was stukkend. Die hekwag se diens was nie deeglik nie. Ek dink die bestuur het gefaal om die plekkie deeglik deur te gaan voor kliënte ingekom het. TV was baie belangrik om die tienerkinders besig te hou. Die swembad was groen en glibberig. Dankie vir die bestuur wat toe 'n gratis ontbyt aanbied, maar toe was die wors en kaasworsies op. Dis swak beplanning vir naweekgaste wat glad nie so baie was nie, aangesien ons die enigstes in die houthuisies was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jock Sabie Lodge se terugvoer

Good day Team

Thanks for the feedback. We would like to express our apology to the guest who has an uncomfortable stay with us. With the T.V. there was a problem on the underground cable that we did not know about up until we call Multi Choice to check it for us. But now everything is perfect. And we would like to host them again in the near future. With the swimming pool the problem was that we had more rain that week that has disturbed the colour of the water.
We apologise again for the convenient we have course them during their vacation.

Kind Regards
Cindy Lukhele
Reservations Manager
Jock Sabie Lodge

Jock Sabie Lodge
Zelda J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus en ontspan, weg van die stad se geraas.

Die personeel is almal baie gaaf en behulpsaam, en dit was heerlik om vir twee dae net te kon rus. Ek sal die plekkie aanbeveel vir enige mens wat net wil wegkom van die geraas en gejaag van die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 192 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Glynn en Hoof, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba2RIUwXdCl5bRQQvOkY2dsyXy4yJVvQrY7CNzC46U4wPNJUJg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 Corner Glynn & Main Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.096553421159 30.777943854492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem