Joey's Den
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hastings-laan 818, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Joey's Den bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis in Leisure Bay baie naby die strand.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed vir 1 kind in die slaapkamers.
Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV en gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk. Al die nodige linne word voorsien, maar gaste moet ook asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Die omgewing bied talle besienswaardighede waar gaste 'n draai kan gaan maak insluitend die Oribi-kloof, die Rooi Woestyn, Wild Coast Sun, Port Edward se vuurtoring en verskeie gholfbane.
Slaapplek
’n Bespreking by Joey's Den sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 33
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Hastings-laan 818, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Joey's Den het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hastings-laan 818, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom