Johandri Log Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gen Cronjestraat 23A, Meyerton, 1960, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Johandri Log Cabin bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se eiendom in Meyerton. Die hut is geskik vir gaste wat op reis is of vir 'n paartjie wat die omgewing besoek.
Hierdie houthut het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n oopplan-leefarea. Die eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die aangrensende kombuis het 'n yskas, stoof en ander klein toebehore. Die leefarea 'n TV met sekere DStv-kanale en stoele.
Onderdakparkeerplek is langs die hut beskikbaar. Meyerton is 'n klein dorpie suid van Johannesburg. Dit is in 'n gebied wat bekend staan as die Vaaldriehoek, 'n driehoekige omgewing wat deur Sasolburg, Vereeniging en Vanderbijlpark begrens word. Die Suikerbosrand-natuurreservaat lê net buite Heidelberg, oos van Meyerton. Hierdie reservaat bied verskeie voetslaangeleenthede in die skadu van die Suikerbosrand-bergreeks wat die ruggraat van die reservaat vorm.
Slaapplek
’n Bespreking by Johandri Log Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Gen Cronjestraat 23A, Meyerton, 1960, Gauteng
- Gaste dink Johandri Log Cabin het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gen Cronjestraat 23A, Meyerton, 1960, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom