LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by John Jack Inn accommodation | LekkeSlaap
+21

John Jack Inn accommodation

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir John Jack Inn accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Keith W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interesting, quaint, very sociable.

Hostess and staff were very friendly and helpful. The relaxed atmosphere, the historic interest of the village, the craft shops and the birding walk made our visit most enjoyable.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Dear Keith,

Thank you for your kind words. We appreciate your support.

We do hope to see you again in the near future.

Kind Regards,
John Jack Inn Team
Anntonette & Esbie

John Jack Inn accommodation
Adele V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het onlangs by John Jack tuis gegaan.

Kamer was pragtig, dadelik tuis gevoel. Mal oor die badkamer en masiewe stort. Ontbyt volgende oggend was heerlik. Beslis waarde vir geld. The Gin Shop is die moeite werd om te besoek. Al het ons vroeër daar opgedaag is ons dadelik gehelp en ingeboek om reg te maak vir die troue. Waardeer julle moeite en vriendelike bedagsaamheid!

Jeanne V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie! Ons het baie lekker gebly.

Ons is vriendelik verwelkom, het dadelik tuis gevoel. Die kamers is netjies, ons het baie lekker en gemaklik geslaap. Ons sal beslis weer daar bly.

Albert S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met vriende

Baie vriendelik en gesellige atmosfeer.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies en gerieflik. Die ontbyte was telkens baie lekker. Ons het baie lekker gekuier en beveel John Jack Inn aan.

Elmari N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari N
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf.

Baie goeie diens ontvang. Kamers is baie netjies. Die kaggel was 'n bonus vir die koue winter weer.

Annemaree V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemaree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm verblyf in die hartjie van die winter!

Ons is vriendelik ontvang en nadat die aanvanklike probleem met watervoorsiening vinnig opgelos is, het ons verblyf lekker glad verloop. Die gasvryheid en lekker ontbyt was ook 'n groot pluspunt.

Erica P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality!

Very quaint, clean and fresh. Lovely host.

Ziyaad N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyaad N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nie genoeg goeie goed oor John Jack Inn sê nie. Dis fantasties met alle details.

Dit bewys net weer dat jy 'n pragtige plek in 'n pragtige ligging kan hê en jouself bo ander uitlig met fantastiese personeel en wonderlike diens. Die kamer was gerieflik en goed ontwerp. Dit was ons eerste vakansie in Chrissiesmeer en ek sal beslis John Jack Inn aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I can't say enough good things about John Jack Inn. It is truly amazing with no detail being overlooked.

It is a testament to the fact that you can have a beautiful place in a beautiful location and still set yourself miles apart with an amazing staff and wonderful service. The room was comfortable and well designed. It was our first trip to Chrissiesmeer and I would definitely recommend John Jack Inn without hesitation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hester V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Oulike verblyf met heerlik kaggel!

Ronel K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker ontspan.

Het lekker gebly alles was baie skoon en netjies. Ons is goed ontvang. Die badkamer is ook baie gerieflik. Geniet en baie lekker gebly

Chantelle W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons het heerlik gebly en alles was perfek! Die Honeymoon suite was netjies, skoon en so mooi versier. Ons sal vir seker weer daar kom oorslaap.

Paul V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies akkommodasie, pragtige dekor, vriendelike mense!

Netjiese akkommodasie, met dekor wat pragtig inpas by die periode waartydens die gebou opgerig is, en terselfdertyd luuks is. Alles wat mens nodig het is beskikbaar, met 'n eet- en drinkplek op terrein! Selfs vriendelike aflewering in die kamer! Hoogs aanbeveel!

Dewalt K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewalt K

Die kliphuis was ons huis vir die naweek en ons was sommer dadelik tuis.

Alles het seepglad verloop met ons aankoms en verblyf. Die kliphuis was goed toegerus en ons kon selfs mense oornooi vir 'n braai met genoeg plek binne en 'n groot stoep waarop ons die hele naweek lekker kon kuier. Die ligging is ook baie goed - naby genoeg aan alles maar tog ook privaat sodat 'n mens 'n rustige verblyf kan geniet.

Willem D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier.

Die 1880-kothuis was 'n wonderlike ervaring en die kos by die Billiard Room was onverbeterlik (forel, garnale, ens).

Hennie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nostalgie in die platteland.

Pragtige ou-wêreldse dorpie en akkommodasie tussen "soft buttery hills". Goeie ervaring, lekker ontbyt, gawe gasvrou.

Sam V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

John Jack kan net aandag gee aan hulle kussings asb. Sal goed wees as mens tussen 2 opsies kan kies. Verder alles 100%.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Dankie vir die terugvoer! Ons sal definitief aan die kussings aandag gee.
Groete,
Esbie

John Jack Inn accommodation
Emil S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle verblyf in pragtige omgewing.

Chrissiesmeer is 'n lekker plek vir 'n naweek, pragtige omgewing, rustige dorpie en heelwat dinge te doen. John Jack se staf was baie aangenaam, die restaurant is goed en die kamers is "quaint" maar gemaklik en skoon. Die Gin shop op die perseel is 'n moet.

Nadine O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine O
Saam met vriende

Plek was netjies en die ontbyt was baie lekker.

Ek sal John Jack graag aanbeveel. Die ligging is goed en die mense is vriendelik en behulpsaam. Die plek het 'n wonderlike atmosfeer. Die huis waarin ons gebly het was lekker groot en die kamers is pragtig.

Wilna G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjies, met outydse glorie.

Mooi, skoon en netjies, met outydse glorie.

Nicolette R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring!

Ons het dit vreeslik baie geniet by John Jack Inn. Die mense is so vriendelik en hulpvaardig. By ons aankoms wou ons braai en voordat ons ons oë kon uitvee is die braaier vir ons reggeskuif en aangesteek. Die atmosfeer is so rustig en sal vir seker weer by John Jack Inn gaan bly.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Nicolette,

Volgende keer braai julle Hoëveld skaap.

John Jack Inn span

John Jack Inn accommodation
Gary H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice cosy room.

We arrived in Chrissiesmeer on Saturday, on one of the worst days of the year. It was cold and rainy. We were helped quickly and even though we were early they allowed us to book in. We then left for a wedding and only got back late. The breakfast next morning was very tasty and after breakfast we left for home, so we did not have a very long stay there.

Nellie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V
Saam met vriende

Awesome plek, baie lekker gebly.

Vriendelike personeel, kamer was baie netjies. Ideaal geleë, het lekker geeët by The Billiard Room en gin geproe by The Gin Shop.

Issabel L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Issabel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir 'n oornagplek of selfs vir 2 dae.

Vriendelike ontvangs, warm kamers en goeie ontbyt.

Yvette S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam! Mense is baie vriendelik en behulpsaam!

Jy moet 'n draai maak by die ''Gin Shop" - baie interessant!

Mary Jane K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Jane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful place. Interesting, historical Inn with comfortable accommodation, delicious food and good company.

We stopped overnight here on our way to the Kruger. We were made very welcome. Our room was beautiful, spacious and comfortable. We had everything we needed except for aircon or a fan. It had been a very hot day but cooled down at night. I think it's usually cold there and there's a fascinating antique fireplace in the room. There's a restaurant with an amazing menu. We enjoyed the happy community of people that came for a meal that evening. There was an outside fire which some people sat around. We enjoyed learning about the history of the place. Altogether a very pleasant stay. We felt very safe. No fences or burglarbars!

Zanne-marie H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese kamers.

Ek en my man het op 1 Januarie oornag by John Jack Inn. Die kamers is pragtig, baie gerieflik, skoon en baie goed geleë. Die diens is uitstekend en Elbie en Pieter se gasvryheid is ongelooflik - kan nie beter nie! Dis 'n juweel van 'n plek! Alhoewel dit 'n vakansiedag was en die restaurant nie oop was nie, het Pieter en Elbie uit hulle pad gegaan en vir ons 'n braaier gebring, asook die heerlikste vleispakkies, slaai, braaibroodjies en drankies, en het hulle vir ons gedek in die "lounge" area - wat 'n heerlike aand het ons gehad! Ons kan enigeen aanbeveel om hier te bespreek, en gaan ons beslis self ook weer gaan. Heerlike plek om te ontspan en pragtige omgewing. Die ontbyt wat ingesluit is, is fantasties!

Martie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was heerlik en meer as wat ons verwag het.

Alhoewel ons voëls gaan kyk het, was Chrissiesmeer en omgewing 'n baie groot verrassing gewees! Die eienaars van Johns Jack het ons opgegradeer na die McClouds Cottage. Ons verblyf daar was heerlik en dit was privaat en rustig. Esbie en Ton het ons bederf met Boesman-tekeninge en ou beskawings besigtiging asook besigtiging van die NG Kerk in Machadodorp wat deur Gerhard Moerdyk ontwerp is. Ton se kennis van die geskiedenis van die omgewing o.a. ou beskawings was die grootste verrassing van ons verblyf. The Billiart Room se etes was heerlik. Elkeen wat lief is vir hierdie land behoort die dorpie te besoek.

Grietha & Danie M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha & Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in die John Jack Inn. Pragtig! Jammer die dorpie was sonder krag maar ook idillies mooi.

Smaakvol, als in fynste detail, besonders mooi!

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Dankie Grietha en Danie, ons waardeer die terugvoer.

John Jack Inn accommodation
Albert G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend.

Eetsaal is in die kroeg en kos is goed behalwe vir 'n paar dronkes se vuil taal kan party mense dalk afsit.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Albert, ons sal ook werk aan 'n glutenvrye brood.
Chrissiesmeer-groete.

John Jack Inn accommodation
Stephan B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Skoon en netjies kamer met 'n lekker ontbyt. Ek kan dit aanbeveel.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Dankie Stephan.

John Jack Inn accommodation
Pieter M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met vriende

Die Stonehouse was absoluut 5 ster.

Ons het per motorfiets gereis en die personeel het geen moeite ontsien om ons behulpsaam te wees nie. Hulle het vir ons hout afgelaai om te kan braai en braaipakkies voorsien asook die heerlikste slaai vir ons voorberei. Die ontbyt die volgende oggend was regtig van hoogstaande gehalte! Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Dankie Pieter en familie! Ons proe een van die dae saam wyn!

John Jack Inn accommodation
Debbie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en heerlik ontspanne.

Ons was so hartlik ontvang en die tydjie was heerlik. Ons het lekker ontspan en heerlik gekuier, almal voel sommer gou soos familie.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Hi Debbie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet, sien gou weer. Groete, Alexia & Esbie

John Jack Inn accommodation
Thomas B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised!

Pleasantly surprised because what a super great spot in a little town with not much going on! We spent one night at John Jacks Inn (McClouds) and enjoyed the evening. The rooms are really lovely. Massive shower. Comfortable bed & lovely linen. Tea & coffee tray. Would definitely return and recommend. The little restaurant 'The Billiard Room' next door was great, good food and service. We had an early start the next day so didn't have breakfast.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Thank you for your lovely feedback! Come back soon and stay for breakfast!
Alexia & Esbie

John Jack Inn accommodation
Sieglinde V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sieglinde V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Die kamer en stort was uitstekend; die ontbyt was lekker en die aandetes wat ons bestel het was uit die boonste rakke. Ons sal weer soontoe gaan, want na die welkome reën het ons nie baie rondgery nie, veral nie grondpaaie nie. Chrissiesmeer (en McClouds) sal weer 'n later vakansiebestemming wees.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Baie dankie! Dit was ook baie lekker om julle te ontmoet.

Esbie & Alexia

John Jack Inn accommodation
Corne  - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne
Gesin met tieners

This cottage was really well equipped. We really enjoyed the fireplace.

We had a pleasant stay. The wool shop is special and worth a visit. The gin shop is also something different.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Thank you for the feedback Corne!
I'm happy to hear that you had enjoyed the shops and the fireplace.
Kind greetings
The Team

John Jack Inn accommodation
Louwrens P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, stil en rustig met baie gasvryheid.

Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand wat rustigheid soek saam met die natuurskoon. Die verblyf was nog beter.

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle hartlike terugvoer. Ons waardeer dit baie en is gelukkig dat julle dit hier geniet het!

Groete
Jo-Marie

John Jack Inn accommodation
Juanita B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf!

Die dorpie is so mooi!

John Jack Inn accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer (wat ek nounet eers gesien het). =)!

Ons waardeer dit!

Groete
Jo-Marie

John Jack Inn accommodation
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!