Jordaan Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jordaan Cottage bied bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Potchefstroom het verskeie doendinge en besienswaardighede en sluit verskeie voetslaanroetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke in. Potchefstroom bied ook die jaarlikse Aardklop-fees aan en sorg dat gaste heel jaar iets het om te doen.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 2 eenhede wat apart op die eienaar se eiendom is. Die eerste eenheid bied verblyf aan 2 gaste en die tweede eenheid is geskik vir 4 gaste. Beide eenhede het lugversorging en verhit-en-eetgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n tuin, asook parkeerplek en gratis WiFi.

Gaste kan toere van verskeie museums of historiese trekpleisters geniet, asook gaan voetslaan, gholfspeel, riviervlotvaart onderneem, inkopies ddoen, abseiling en bergklim.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jordaan Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R425 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za