Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jou Ma Se Huis - Gastehuis & Akkommodasie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Evergreen Nr. 3
Selfsorg
Selfsorgeenheid Nr. 2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon en ander maaltye kan ook op vooraf versoek en teen 'n addisionele koste gereël word.
- Indien 'n gas versoek dat ons die yskas met alkoholiese verversings moet bevoorraad, sal 'n addisionele deposito met die totale bedrag van wat in die yskas gelaai is, word by ontvangs betaal moet word wanneer die sleutels afgehaal word. Enige alkoholiese verversings wat oorbly en nie gebruik word nie, sal dan aan die gas terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 32c, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed9118bdd803748522e31df583ea9f93d8e5800e3cda80517911b5640f6c4d0531425f56e84d9bae7de7850b9cd7eccb6615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 32c Paul Kruger Street Boksburg 1459 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.201919712174 28.254429913107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem