Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joubert 107

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 107, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Joubert 107 is 'n ruim vakansiehuis in die Strand en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie omdat dit slegs 450 m vanaf die strand is.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n spieëltafel en 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die voorkant van die huis het 'n mooi tuin en agter die huis is daar 'n buite-area onder 'n boom. Dit is die ideale plek vir gaste om saam te kuier en braai. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.

Die huis is naby aktiwiteite soos putt-putt, Waterworld en Strand Gholfbaan geleë. Daar is verskeie koffiewinkels en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Joubert 107 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Joubert 107
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 12

Ligging

  • Joubertstraat 107, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joubert 107 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 107, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb65c858da357b01edd5a648338f51fa528249a3624a72b2cc32c54eeddfa91243a1358f07b448f56e0a81ac86214bd8d0ddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 107 Joubert Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.104229 18.821799
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem