LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Joune | LekkeSlaap
+9

Joune

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Joune
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ilanda F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanda F
Gesin met klein kinders

Alles wat benodig word vir 'n wegbreek.

Alles wat benodig sal word vir 'n familie-wegbreek. Kombuis baie goed ingerig. Naby genoeg om see te hoor in aand. 'n Lekker stap oor sandduine dan is mens by die see of 'n meer gemaklike stap padlangs om by swemstrand te kom. Witsand is definitief 'n plek vir die visvang-man.

Anna-marie E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie E
Gesin met tieners

Lekker ontspannend.

Het heerlik ontspan. Bly ek kon die see hoor en lekker naby vir stap na die strand. Goed toegerus. Sementvloer maak plek net bietjie koud vir winter. Sal ander pot en panne verkies vir gasstoof. Stel voor eienaar maak woonstel bo meer klankdig. Nie nice om mense bo te hoor rondstap en goed rondskuif nie.

Andries T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T
Gesin met tieners

Baie rustig en ontspannend.

Waarde vir geld, baie netjies en skoon. Naby als, die enigste winkel daar, die groot sandduine en die strandgebied. Als op loopafstand. Die kinders kon op hulle eie rondbeweeg en kon met veiligheid hulle fietse ry. Die braai-area agter die huis ─ sou kon braai sonder die wind.

Renier C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier C
Gesin met klein kinders

Relaxing break from the city.

Excellent location. Great for families.

Venicia J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venicia J
Saam met vriende

It is simply amazing!

Die verblyf is sakpas vir n klein gesien van 4 tot 6 persone. Jy kan nie n fout maak as jy Joune kies sentraal geleë is jy duine wil besoek of die see. Self met vriende.

Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFL67V6stFyBEzRW05J1z1VbJWiHJcHdnmGmIrwZit5EhQocMxz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 8 Roman Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395738775651 20.849438368001
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!