Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gideon J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon oulike plekkie.
Lees meerHannes F - Mrt 2024
Algehele gradering
Vinnig en effektief.
Antoinette H - Des 2023
Algehele gradering
Awesome, relaxed, safe, and personal customer care.
Lees meerJourney's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Dear Antoinette, thank you so much for your nice review. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Keep well. Alida
Kobie M - Jul 2023
Algehele gradering
Onaangename ervaring.
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Die gaste het geboek vir 2 persone in ’n familie kamer (wat 4 persone slaap) vir twee aande. Op die tweede aand het hulle twee ekstra persone en ’n baba by hulle laat kom bly. Hulle het nie die bestuurder gevra of hulle ekstra persone kan bring en wat dit sal kos nie. Hulle het net met die staff gepraat wat nie sulke besluite kan neem nie. Dus het daar ’n groot misverstand ontstaan deurdat die gaste gedink het die ekstra persone kan gratis bly. Ek het met inklok vir die gaste gesê dat ons gas waterverhitting het en as hulle water koud is, moet hulle ons kom sê dan ruil ons die gasbottel met 'n nuwe. Ongelukkig kan ons nie weet die water is koud indien die gaste ons nie inlig nie.
Indien hulle die verblyf vir die ekstra persone reg hanteer het, sou daar voorsiening gemaak gewees het vir die ekstra handdoeke, ens. Ook kon hulle net vir die staff in ontvangs gevra het en hulle sou onmiddellik die nodige voorsien het. Daar is twee staff aan diens in ontvangs om na gaste se behoeftes om te sien tot half tien saans.
Ongelukkig is dit net moontlik om een-laag toiletpapier te gebruik, aangesien ons gevind het dat twee-laag toiletpapoer die dreine verstop. Daar word elke dag nuwe toiletpapier en nuwe handdoeke in die kamers geplaas wanneer die kamers skoongemaak word. Ons gee een rol vir 2 persone per dag.
Dit is jammer dat die gas self ’n situasie geskep het wat haar verblyf onaangenaam gemaak het. Ons vra om verskoning as ons enige iets verkeerd gedoen het. Ons probeer ons bes om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. -
Alida Marks, Lodge Bestuurder
Louis S - Apr 2023
Algehele gradering
Also wat jy nodig het.
Peter G - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing,
Annelize H - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het oornagverblyf vir 10 mense gesoek tussen vlugte. Journey's Inn is baie na aan die lughawe geleë met veilige parkering.
Philip D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Ronell V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en omgewing.
Mokgadi M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic
Melody V - Jan 2021
Algehele gradering
Was baie gelukkig by Journey's Inn.
Dipuo M - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful. We had a nice time.
Henry W - Feb 2020
Algehele gradering
Bly gerus.
Henry W - Nov 2019
Algehele gradering
Great and friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik en vriendelike diens.
Al die personeel was vriendelik en die diens was baie goed. Hulle het gereël om ons van die lughawe af te haal, ons is verwelkom met 'n glas sjerrie en 'n heerlike maaltyd. Die kamers is gerieflik en skoon. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan en sal dit beslis weer gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eugene E - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby die lughawe.
Alta D - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Sandra W - Jan 2019
Algehele gradering
Very clean and neat. Great pool area with lounge and bar.
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Dear Sandra, thank you for your lovely review. Hope to see you again.
Kind regards
Journey's Inn Africa Guest Lodge - Management
Belinda L - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Lerissa L - Nov 2018
Algehele gradering
Net vir 'n vinnige oornag was dit perfek!
Morne V - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld met vriendelike diens.
Eugene L - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was net heerlik.
Eugene L - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was net heerlik.
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Dankie vir jou review Eugene. Sien jou binnerkort weer.
Groete
Maanda D - Jul 2018
Algehele gradering
I love the plac,e I'm still going to book again
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Dear Maanda, thank you for your lovely review. Glad to hear that you enjoyed your stay with us at Journey's Inn Africa Guest Lodge. Hope to see you back again.
Kind regards,
Journey's Inn Africa Guest Lodge - Management
Marinda B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, mooi skoon en netjies.
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Marinda, ek is bly julle het julle aand hier by ons geniet.
Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Journey's Inn Africa, bestuur.
Eugene L - Mrt 2018
Algehele gradering
Om een aand te oornag.
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
More Eugene, dankie vir die terugvoor, ons sal daarna kyk.
Groete Journey's Inn Africa.
Eugene B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus - voel sommer gou tuis! Maar pasop vir geraas.
Lees meerJourney's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Eugene. Ons is bly om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet, en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Journey's Inn Africa
Mukelani N - Des 2017
Algehele gradering
The customers service was very rough and harsh.
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
We are really sorry that the guest thought the hostess was harsh and we apologize for any inconvenience caused.
Chantelle L - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker.
Berdine G - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie akkommodasie as jy net wil oorslaap en sal nie aanbeveel as jy klein kinders het nie.
Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer
Good day Berdine,
Thank you for the feedback,
We offer 50% discount on all meals for children under the age of 6 and children under 3 stay and eat for free. We have a 24-hour armed response service and 8 camera system that is fully monitored, as well as secretly placed alarm sensors throughout the lodge. The rooms in question all have metal cottage framed windows with burglar bars at the back/bathroom. We, therefore, have a discreet but more than adequate security system and to date, we have never had a problem with security. We are an international tourist friendly lodge and do not want our lodge to look like a prison.
It clearly shows on all our lodge information that there is no fence around our swimming pool, but the client obviously did not worry too much about this safety problem when she saw the price she was paying, as we are the best value for money overnight accommodation establishment in Johannesburg. We do have a family room with a shower and bath, but this client did not request a room with a bath on booking.
Clera E - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Carla L - Nov 2016
Algehele gradering
Uitleg is goed, personeel is vriendelik.
Winnie-isabel L - Nov 2016
Algehele gradering
Lieflik en vriendelike diens daarby!
Tosca V - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam. Raserig vroegoggend as vliegtuie opstyg.
Terence R - Jul 2016
Algehele gradering
Relaxing and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspanne en netjies.
Vriendelike eienaars. Netjies en skoon. Ideale oornagverblyf. 'n Mens het glad nie nodig om die perseel te verlaat nie, want kos en drank word ook daar bedien. Hul drankies is heerlik! Ons het baie van die klein goedjies soos die warmwaterbottel in die bed gehou. Dit was baie lekker om om die vuur te kuier met goeie wyn en rugby op die TV. Ons sien julle weer binnekort!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus C - Feb 2016
Algehele gradering
Verblyf was lekke en kos was uitstekend gewees.
Teuns V - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik na aan O.R Tambo Lughawe.
Aaltje R - Des 2015
Algehele gradering
The accomodation was perfect!
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Wouters A - Nov 2015
Algehele gradering
Mooie rustige plek dichtbij het vliegveld, dus ideaal als eerste of laatste dag van je reis.
Lees meerIna B - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Gugulethu H - Mei 2015
Algehele gradering
This is a great, comfortable and nice place to visit.
Frans V - Apr 2015
Algehele gradering
Have seen a lot better for same budget
Dirk C - Apr 2015
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, veilig, mooi en netjiese akkommodasie.
Dirk C - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Kan sonder twyfel aanbeveel.
Cliff H - Apr 2015
Algehele gradering
Kamer netjies en skoon. Bed nie gemaklik nie.
Willem S - Mrt 2015
Algehele gradering
Verblyf goed.
Charmaine B - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit is verseker die moeite werd gewees. By verre weg die oulikste plekkie om oor te slaap.
Christa G - Mrt 2015
Algehele gradering
What a surprise!
Dennis L - Jan 2015
Algehele gradering
An overnight stay for our trip back to home.
Maritza D - Sep 2014
Algehele gradering
Die verblyf was als en meer as wat ek verwag het.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng