JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment
Opsomming van Resensie
Jan W - Apr 2022
Gemiddeld
Van die begin af kommunikasie via e-pos, SMS en WhatsApp was fantasties. Al was in plek en als het gewerk soos die instruksies. Baie smart!
Gideon P - Jan 2022
Gemiddeld
Very good.
Hamilton V - Nov 2021
Gemiddeld
Great weekend.
Mandie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netjies, veilig en naby als.
Angelique S - Okt 2019
Gemiddeld
Dit is 'n rustige huis weg van jou huis af, die atmosfeer is verwelkomend.
Khaya N - Okt 2019
Gemiddeld
Baie rustige en veilige omgewing, stylvol en luuks.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very tranquil and safe environment, stylish and upmarket.
A definite place to be OK.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Elne C - Aug 2019
Gemiddeld
Baie veilig, netjies en rustig.
Hennie B - Feb 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Zelmari V - Aug 2018
Gemiddeld
Veilig, gerieflik en skoon.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Eenheid 51 Oakmont, Boundary-weg North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom