LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JR Accommodation | LekkeSlaap
+118

JR Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 38 resensies vir JR Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leigh S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh S
Gesin met klein kinders

It was a very pleasant stay and the complex was lovely and suited us perfectly.

The towels need to be replaced in the both units we stayed in, they are very old. Also the Wi-Fi did not work consistently, signal not strong, couldn't find signal, kept dropping Wi-Fi. All on Iphone or Samsung. Happened with 8 people in 2 units on different phones.

JR Accommodation's terugvoer

Hi Leigh,

Glad you enjoyed your stay with JR Accommodation.
Will follow up with the cleaning staff on why did we use the old towels and take this matter up, thx for this feedback! Sometimes after load shedding it takes time for the connection to re store.Will look into this to improve...

We value your feedback at JR Accommodation and looking forward in seeing you and your families in the near future.

Regards,
JR Accommodation Management

JR Accommodation
Kelleigh W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelleigh W
Saam met vriende

Very welcoming, clean and value for money.

Welcoming. Spacious, clean and had everything we needed.

JR Accommodation's terugvoer

Hi Kelleigh,

Glad to hear you had a fantastic stay with us at JR Accommodation , "we value your feedback to improve and to host you and your families in the near future.

Regards,
JR Accommodation Management.

JR Accommodation
Clarissa C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa C
Gesin met klein kinders

Ongelooflike goeie diens en baie oulike plekkies.

JR accommodation was beslis 'n goeie keuse. Baie dankie vir julle vriendelike diens en veilige parkering. Sal volgende keur beslis weer daar gaan bly.

JR Accommodation's terugvoer

Ek waardeer u terugvoer en sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

JR Accommodation
Johan H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Gesin met tieners

Redelik.

Die plek is skoon en netjies, maar die bed is baie swak, pap en deurgelê. Nie lekker geslaap nie.

JR Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer!

JR Accommodation
Rajiv D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rajiv D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is teen bekostige prys. Ligging ook baie sentraal.

Ons gebruik gereeld vir JR Accommodation en die plek en diens nog altyd uitstekend.

JR Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering!

JR Accommodation
Llulane A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llulane A
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Netjies, skoon en gerieflik! Sal definitief weer van hulle gebruik maak!

JR Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering!

JR Accommodation
David S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Bekostigbare, diensbevredigende, veilige akkommodasie. Skoon geriewe end vriendelike diens.

Adrian J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian J
Gesin met klein kinders

Great

The place and people are very friendly, I will come again. Thank you very much for such greatness.

Daniel S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies,goed ingerigte verblyf.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Dit is sentraal geleë vir my besigheid wat ek moes afhandel.

Annelie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Woonstel was skoon en netjies, lekker naby alles, personeel vriendelik, sal enige tyd weer daar bly.

Frederik F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik F
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf!

Baie goeie diens ontvang - enige tyd aan te beveel! JR Akkommodasie is TOPS!

Rudi D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die kamers was skoon en ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Frederik F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik F
Gesin met tieners

Genotvol - geen probleme.

Heerlike, bekostigbare verblyf.

Henz V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henz V

Waarde vir geld.

Baie happy. Lekker gebly en naby aan alles

Daniel R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Gesin met klein kinders

Werklik skoon met vriendelike staf.

Baie goeie ligging om die Kaap van te verken, skoon en ruim selfsorgwoonstelle.

Allie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allie S
Gesin met tieners

Very nice!

My family enjoyed the accommodation and the area. No complaints.

Conrad C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Ons het lekker gebly, dankie, die plek is lekker skoon en personeel is vriendelik. Ons het ons ontbyt elke oggend op tyd gekry in ons eie woonstel, baie dankie, dit was lekker. Ons sien julle weer met ons volgende besoek aan die Kaap!

Ronel B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Baie netjiese en skoon woonstel. Sal enige tyd aanbeveel.

Ynez V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ynez V
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Ek was baie beïndruk met hoe netjies en skoon die woonstel was, lekker sap in die yskas en koffie het reggestaan. Ten spyte vir die bure wat bietjie geraas het sal ek definitief JR Accommodation aanbeveel.

Jeandre M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre M
Saam met vriende

Rustig en geen probleme!

Dankie vir die goeie diens.

Karen J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons net oornag, maar was baie tevrede met die keuse van verblyf.

Alhoewel ons laat in die nag aangekom het, was die sleutel en alles gereël. Die kamers, sitplek en kombuis was uiters netjies. Dikker komberse kan dalk aangebied word.

Calumet L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Calumet L
Saam met vriende

Skoon en bekostigbaar.

Baie lekker verblyf.

Daluxolo R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Daluxolo R
Gesin met klein kinders

The roooms in the establishment are nightmare to get to.

Rooms on the establishment especially the ones on the first floor and nightmare were a nightmare to get to especially for the children. I wouldn't recommend that establishment to anyone. Access to the swimming pool area was also limited where you have to pay a deposit in order to get to the pool area.

Jeandre M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre M
Saam met vriende

Lekker gebly!

Lekker rustig gewees, veilig en skoon met goeie skoonmaakdiens.

Suzan M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzan M
Gesin met klein kinders

Good and comfortable.

I was just not impressed with dark brown bedding as it's very difficult to realise the cleanliness (dust).

Morgan M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morgan M
Gesin met klein kinders

Secure place and comfortable.

We had a nice stay. However, the staff was not friendly. There is a lot of opportunity for JR staff to be courteous commensurate with the hospitality business they are in. The house cleaning service was delivered at the wrong time. We would be rushed around 08:30-09:00 to give way for cleaning, yet when you are on holiday you want a relaxed morning to start the day. The messages in the rooms have an unkind tone - "you break this, you pay!" The wording can be improved to convey the same message with a friendly voice. When we arrived, we could not locate the service reception, phones had no response, so we were stuck for about 30 minutes. On arrival we also noticed that the apartment we were assigned was not the nice one displayed on the advert, we were upset at first but then decided to cheer up. I think Denhof flats should cost a bit less. Even though the exterior was not very attractive, the interior was quite comfortable and accommodated the family very well.

Errol E - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Errol E
Gesin met klein kinders

Die eerste twee dae was ons geakkommodeer in 'n tweeslaapkamereenheid wat aan ons behoeftes voorsien het.

Ons is egter in kennis gestel om van eenheid te verskuif na 'n eenslaapkamereenheid waar my een kind op die vloer op 'n matras moes slaap, ongeag die feit dat ons bespreek het vir drie nagte vir 5 persone. Die prys wat op die internet weergegee was, was ook verkeerd. Die geluk by die ongemak is egter dat ons verblyf goedkoper uitgewerk het as die aanvanklike kwotasie.

Melissa B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa B
Gesin met klein kinders

Ons vind die verblyf skoon en netjies en die drink- en eetgoedjies is 'n bonus.

Skoon, netjies en bekostigbaar. Beslis die moeite werd. Al wat ons die keer gepla het was die lawaai van ander gaste wat ons uit die slaap gehou het.

Naiem A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naiem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great facilities in safe and quiet area. Real value for money

With the exception of the one night where a group of revellers above us celebrated until after 2.00 am and got ejected the next day, the rest of our stay was nice and peaceful.

Lynette V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

We were very happy at JR Accommodation

Our first trip to Cape Town - its a beautiful city!

Brent B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brent B
Gesin met tieners

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Lucy V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, neat, comfortable

Thanks for the friendly service - place is very neat and comfortable to stay at.

Keketso T - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keketso T
Gesin met tieners

I'll definitely go back there when I return to Cape Town for a holiday!!

Safe suburb, the facility is well organised, clean, and the service is superb.

Lesego M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesego M

Lovely location and very clean

A good place in Cape Town.

Ansa G - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa G
Besigheidsreis

Very neat and cosy environment!

We had a lovely stay. Felt at home!

Delicia D - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delicia D
Besigheidsreis

Dit is a fantastiese plek.

Dankie vir die vriendelike hulp wat ons ontvang het. Sal baie beslis weer gebruik maak van JR Akkomadasie.

Ella W - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ella W

Decent

Very clean.

Nicolo B - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolo B
Saam met vriende

We had an awesome stay.

We want to thank JR accommodation for a pleasant stay. Thank you for entertaining all our requests. The rooms are really nice and cozy and clean. We will definitely make use of your accommodation in future.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.E. Rothmanstraat 15, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9d48fa5f72b93ddd29ac6eb846964eb69177920f92362ec8bd9ae86a9cbcc4495e47d0727003c0cec25ed86e86f098fb48a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 5 De Grendel Road Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.892439902067 18.578857183456
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!