J's Audacious Living 2
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lauren B - Mei 2024
Algehele gradering
Montagu is so special and your accommodation made our stay complete!
Jan O - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Elmarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic stay, everything you need and super friendly/helpful hosts!
J's Audacious Living 2 se terugvoer
Elmarie and her family were absolutely wonderful guests!
It was such a pleasure to have them in our home. Elmarie was so friendly and easy to communicate with.
I would highly recommend Elmarie and her family to any Lekker Slaap host, they are simply the best!.
Elsabie T - Jun 2023
Algehele gradering
Again it was just the most beautiful house!
J's Audacious Living 2 se terugvoer
Thank you so much for taking the time to post an awesome review and for the 5 star rating. Your kind comments are really appreciated! We are really glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again soon!
Mark K - Mrt 2023
Algehele gradering
Overnight stay on Motorcycke trip with friends, expolring the area.
Wimpie V - Apr 2022
Algehele gradering
Stylvol en gerieflik.
J's Audacious Living 2 se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n wonderlike resensie te plaas en vir die 5-ster-gradering. U vriendelike kommentaar word opreg waardeer. Ons is regtig bly dat U die verblyf geniet het en sien uit daarna om binnekort weer te sien.
Valerie S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies. Loopafstand van restaurante en winkels.
Lees meerJ's Audacious Living 2 se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n wonderlike resensie te plaas en vir die 5 -ster gradering. U vriendelike kommentaar word opreg waardeer. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om binnekort weer te sien.
Isak Johannes G - Apr 2021
Algehele gradering
Die kamer was baie mooi en die diens baie vriendelik.
J's Audacious Living 2 se terugvoer
Geagte Ian, baie dankie dit word opreg waardeer. Ons sal U enige tyd weer verwelkom by J's Audacious Living. Hoop om U binnekort weer te sien. Groete, Erna.
Maryna W - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig pragtig!
J's Audacious Living 2 se terugvoer
Geagte Maryna,
Baie dankie dit word opreg waardeer. Ons sal U enige tyd weer verwelkom by J's Audacious Living.
Hoop om U binnekort weer te sien.
Groete,
Erna.
Fabien L - Des 2017
Algehele gradering
Perfect stay!
Quawnitah G - Mei 2017
Algehele gradering
Absolutely stunning house!
Marius L - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en nuut!
J's Audacious Living 2 se terugvoer
Geagte Marius.
Baie dankie, dit word opreg waardeer. Ons verwelkom u enige tyd weer by J's Audacious Living.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Edwin B - Feb 2017
Algehele gradering
Baie huislik, netjies, veilig en rustig.
J's Audacious Living 2 se terugvoer
Geagte Edwin,
Baie dankie dit word opreg waardeer. Ons sal U enige tyd weer verwelkom by J's Audacious Living.
Hoop om U binnekort weer te sien.
Jan M - Jan 2017
Algehele gradering
Ons was beïndruk met die ruimte, luuksheid en goeie diens. Hoewel bietjie duur, is dit goeie waarde vir die geld.
Annelie P - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik verby!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 9, Montagu, Kaapstad, 6720, Wes-Kaap