Julea Oornag Eenhede
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R585 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Julea Oornag Eenhede bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bayswater, 'n voorstad van Bloemfontein. Die eenheid is naby skole, hospitale, inkopiesentrums en restaurante.
Die verblyf word in 2 eenhede gebied met slaapplek vir 1 tot 3 gaste. Die eerste eenheid het 1 driekwartbed en die tweede eenheid het 'n koningingrootte-bed, asook n slaapbank in die leefarea. Albei eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die eenhede sluit
plafonwaaiers, 'n TV met OpenView-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf en ketel in.
Daar is braaigeriewe (op versoek) en veilige parkeerplek.
Doendinge in die area sluit Bloemfontein Zoo, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, geskiedkundige besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Julea Oornag Eenhede het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bayswater Naval Hill Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom