Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jus Limin

Gastehuis
Take Five Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 'n luukse suite het 'n Afrika-gevoel en 'n koninggrootte-bed wat met weelderige beddegoed opgemaak is. Daar is ook 'n moderne en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die suite het 'n konservatorium met 'n rietdak in 'n Klein-Karoo styl, 'n plafonwaaier, gemaklike sitplek en panoramiese uitsigte oor die olyfboord en op die omliggende berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in alle kamers.
- Weens veiligheidsredes word kamers nie daagliks skoongemaak nie, maar gaste moet asb. die gashere in kennis stel indien hulle skoon handdoeke benodig of indien iets per ongeluk in die kamer gemors word.
- Gaste se verblyf en die gebruik van enige geriewe by Jus Limin is op gaste se eie risiko. Die bestuur van Jus Limin aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies van eiendom of enige persoonlike besering of dood nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kick Back Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite neem jou terug in tyd en kombineer antieke meubels en moderne, interessante kunswerke. Dit het 'n koninggrootte-hemelbed wat met weelderige beddegoed opgemaak is. Daar is ook 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het 'n konservatorium met 'n rietdak in 'n Klein-Karoo styl, 'n plafonwaaier, gemaklike sitplek en panoramiese uitsigte oor die olyfboord en op die omliggende berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in alle kamers.
- Weens veiligheidsredes word kamers nie daagliks skoongemaak nie, maar gaste moet asb. die gashere in kennis stel indien hulle skoon handdoeke benodig of indien iets per ongeluk in die kamer gemors word.
- Gaste se verblyf en die gebruik van enige geriewe by Jus Limin is op gaste se eie risiko. Die bestuur van Jus Limin aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies van eiendom of enige persoonlike besering of dood nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chill Out Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R2 350
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is die grootste suite en het 'n koninggrootte-bed wat met weelderige beddegoed opgemaak is. Daar is ook 'n leunstoel en 'n oopplan-badkamer met 'n groot bad, 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die suite het ook 'n konservatorium met 'n rietdak in 'n Klein-Karoo styl, 'n plafonwaaier, gemaklike sitplek en panoramiese uitsigte oor die olyfboord en op die omliggende berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in alle kamers.
- Weens veiligheidsredes word kamers nie daagliks skoongemaak nie, maar gaste moet asb. die gashere in kennis stel indien hulle skoon handdoeke benodig of indien iets per ongeluk in die kamer gemors word.
- Gaste se verblyf en die gebruik van enige geriewe by Jus Limin is op gaste se eie risiko. Die bestuur van Jus Limin aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies van eiendom of enige persoonlike besering of dood nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wichts-straat 4, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e64c495d6614b2f04303c34163a9a21235b5f3a4104ee3998b51e944e08eea803389c858fb895c2478603ee26c8ca4f946a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Wichts Street Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.792737460636 20.112899495106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem