Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jus Limin

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Chill Out Luukse Suite
Slegs verblyf
Take Five Luukse Suite
Slegs verblyf
Kick Back Luukse Suite
Slegs verblyf
Huisreëls

- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in alle kamers.
- Weens veiligheidsredes word kamers nie daagliks skoongemaak nie, maar gaste moet asb. die gashere in kennis stel indien hulle skoon handdoeke benodig of indien iets per ongeluk in die kamer gemors word.
- Gaste se verblyf en die gebruik van enige geriewe by Jus Limin is op gaste se eie risiko. Die bestuur van Jus Limin aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies van eiendom of enige persoonlike besering of dood nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wichts-straat 4, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e64c495d6614b2f04303c34163a9a21235b5f3a4104ee3998b51e944e08eea803389c858fb895c2478603ee26c8ca4f946a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Wichts Street Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.792737460636 20.112899495106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem