LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Just Rest | LekkeSlaap
+10

Just Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Just Rest is in Paternoster geleë en ideaal vir wittebroodpaartjies. Hierdie romantiese kothuis is pragtig ingerig en net 100 m van die strand af.

Dit kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ontbyttoonbank met 4 stoele. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Buite op die onderdakstoep is daar buitemeubels waar gaste kan sit en ontspan. Parkeerplek op die perseel word voorsien. Lieflike uitsigte kan vanaf die patio, leefarea en slaapkamer bewonder word.

Slaapplek

’n Bespreking by Just Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Just Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sonkwasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Just Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMGJlYzE5LTFkZGEtNGM5Ny1iM2JhLWE0MzZiYzMzZDdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 2 Hoge Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.807697047524 17.885217815638
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem