by Just Rest | LekkeSlaap
+10

Just Rest

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Just Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse N - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike, ruim eenheid.

Skoon. Met alles wat ons nodig gehad het. Die bouwerk oorkant die pad het ons uitsig bederf.

Richard S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice relaxing stay.

This cottage had everything we were looking for to ensure we had a great relaxing stay in Paternoster. Well-equipped, comfortable with loads of nice little touches to make things easier.

Lené K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lené K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oopplan-leefarea.

Dis baie gerieflik geleë, stap afstand van restaurante en winkels. Die uitsig oor die see is heerlik, hetsy vanuit die sitkamer of vanuit jou bed in die kamer. Goed toegerus, skoon en netjies.

Nastassja S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nastassja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil place with breathtaking views.

The accommodation is beautiful and intimate. The view is breathtaking. The town is an experience that will remain with you for a life time. Paternoster is certainly a place everyone must experience.

Lisa L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, fantastiese ligging. Huis baie gemaklik en voel soos ons tuiste wanneer ons Paternoster besoek. Baie dankie.

Ons sal Just Rest bespreek vir al ons besoeke aan Paternoster. Ons gunstelingwegbreek. Ons beplande troue is in Februarie 2022 en sien baie uit om weereens by Just Rest te bly en 'n kort wittebrood daar te geniet.

Chantal C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Just Rest is a very comfortable, beautifully put-together home away from home. We immediately fell in love with the place when we stepped foot inside the door! The attention to detail and comfortability was simply amazing, we did not lack anything. Clean, spacious, safe and the added bonus of the great views and being located across the Waterfront! Will definitely come back soon and suggest it to family and friends.

Linda R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very unpleasant.

Very dusty and dirty with black mould in the shower, dust everywhere, cables and wires visible and at least six padlocks on wires, plugs and lamps. Unhygienic bread board and toothbrush mugs. The worst place I have ever stayed. Dirty and unwelcoming. Tried to make tea in load shedding, but the gas stove didn't work.

Louis J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie mooi.

Ons het dit vreeslik geniet.

Elize P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, well equipped (except toilet paper), clean and safe.

Nice location. Short walk to beach. Everything well maintained. But really, 1 roll toiletpaper for 2 people for 4 days is not sufficient. And I pay the same for every day that I stay there.

Darryl S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic and peaceful!

The facility was spacious and special. Lovely stoep to enjoy early morning coffee or afternoon wine and close enough to walk to the beach and waterfront. Paternoster is a special little place!

Lynda L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing.

What a beautiful place to stay to recharge. It is positioned well and the accommodation is really lovely, would recommend Just Rest.

Marinda H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om te sien hoe die Weskus lyk.

Baie netjiese wooneenheid en goed ingerig. See-uitsig as ons op stoep sit. Naby Crayfish en see, maar nie vir diegene wat sommer op strand wil gaan stap nie.

Daleen B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en gerieflike plek, linne kort bietjie aandag.

Heerlik gekuier, pragtig toegerus.

Ross M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ross M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sufficient

The place is tidy and functions well for two people. We were a little confused as to how the alarm system worked and couldn't find the WiFi password anywhere.

Vanessa B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish and pretty, well-equipped cottage.

Loved the decor. The cottage is welcoming and equipped with good, stylish quality goods. More than one would expect for a holiday.

Etienne L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly in 'n baie stylvolle en luukse Just Rest. Naby aan restaurante en perfek geleë.

Pearl W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en manlief het lekker gekuier by Just Rest.

Not able to go anywhere during the lockdown. JustRest surely didn't disappoint as our first getaway as soon as we got the go-ahead to travel locally. And as this was an uber special time to us. Our 30th wedding anniversary. We had a ball of a time. Paternoster will always be our happy place and holiday destination of choice! Thanks, guys.

Jeanne P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved every minute of it. Just Rest was exactly that. Gorgeous spot!

Just Rest is well equipped, beautifully decorated and airy with a fantastic flow. Peaceful with a short walk to the beach along a sandy path with some great views. We were very fortunate to have the whales in the bay and enjoyed long walks along the beautiful, expansive beach. Good food, good restaurants, all in all a really wonderful treat.

Christiaan K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, sal beslis weer!

Baie lekker cosy plekkie. Baie skoon en netjies gewees. Lekker gekuier, en baie privaat gevoel. Stoep heerlik om op te kuier en see te sien. Sal beslis weer daar gaan bly.

Leon E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Waarde vir geld, mooi uitsig. Heerlik gebly. Net een problem: Die toilet/badkamer het nie 'n deur nie, dit skend privaatheid.

Johnny E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was Fantasties!

Ons het regtig baie lekker gekuier by Just Rest. Dis seker een van die mooiste plekkies waarin ek nog gebly het. Dit was net eenvoudig fantasties! Ek sal Just Rest baie sterk aanbeveel.

Nawaaf H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawaaf H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verstommend, gaan beslis terug wees.

Ligging perfek, voel veilig en baie netjies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was amazing, definitely going to be back.

Location perfect, felt safe and very neat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jessica R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had a wonderful time at Just Rest. So relaxing, very cute and clean. Everything we needed for a weekend getaway.

Oscar G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende twee dae in goed toegeruste verblyf.

Die personeel by Stay in Paternoster was uitstekend en verdien lof. Hulle was binne minute by ons verblyf gewees om na twee klein probleme om te sien. Ons het die idee gekry dat hulle baie sal doen om hul kliënte tevrede te stel. Volpunte!

Karin-lee S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, ruim, skoon en netjies!

Kon nie vir beter gevra het nie! 'n Pragtige eenheid, baie ruim en goed toegerus. Kaggel in die Kaapse weer was 'n absolute pluspunt! Waarde vir geld!

William B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike stylvolle netjiese Weskus verblyf met vriendelike diens.

Ons was vriendelik ontvang en die huis het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons kon 'n lieflike sonsondergang beleef vanaf die gemaklike braai-area( paar items is in tussen bygevoeg groot sambreel, piekniek bank en twee sun loungers). Die uncapped WiFi verskaf eindelose vermaak in die gemaklik en stylvol toegeruste leef area. Wens ons kon langer bly en sal definitief Just Rest aanbeveel.

Annemarie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Met ons aankoms byJust Rest het die TV nie gewerk nie alhoewel Elna van "Stay in Paternoster" alles in haar vermoë gedoen het om dit reg te stel. Ons moes ongelukkig 'n belangrike gholf uitsending mis, maar die mooi van Just Rest het opgemaak daarvoor en die TV is die volgende dag herstel. Baie dankie aan Elna en almal wat die probleem opgelos het. Die rustigheid van Just Rest is onbeskryflik. Sal weer daar gaan bly.

Dawid B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek maar lees waarskuwing onder.

Perfekte naweek wegbreek plek vir 2 mense en goeie ligging, maar pasop vir die eerste naweek van die maand wanneer daar ‘n baie besige mark by die Crayfish Wharf reg oorkant die pad is met 30-50 karre, stalletjies en kinders speelplek wat die andersins baie rustige atmosfeer deur die loop van Vrydag en Saterdag erg versteur. Andersins perfek.

Elsabé S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Dit is 'n wonderlike juweel. Goed toegerus en baie skoon. Ons wou nie ry daar nie.

Hester P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow ...en wow! Wonderlik verby!

Werlik spesiaal en so romanties. Ons het ons verblyf verleng omdat ons Paternoster en hierdie hemelse klein plekkie so baie geniet het. Was soos 'n wegbreek-wittebrood. Truly amazing!

Lian L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie was by verre die beste verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

This was by far the best accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carina C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om net te rus en niks te doen.

Ons het baie lekker gebly in Just Rest, die enigste ding wat nie lekker was nie is die binne braai, skoorsteun is glad nie lekker nie en die extractor wat ingesit is maak dat die kole nie so lekker is nie. Julle kan dalk net 1 of twee glasbakke kry vir die oond, want ons kon nie regtig iets in die oond maak nie. Die res was baie lekker, ons het die eerste nag 'n storm beleef dit het geklink of die huis se dak gaan wegwaai, maar ons het toe op die oueinde van die dag nog 'n ekstra nag gebly.

Cobus W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtigste huisie in die mooiste dorpie.

Die huisie was baie goed toegerus en baie netjies. Die diens van Stay at Paternoster was ook baie goed. Paternoster het definitief ons harte gesteel (saam met so ’n pikswart katjie wat nou en dan kom kuier het).

Marise R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

'n Lieflike plekkie waar mens dadelik tuis kon voel! Het heerlik gerus en kon al die geriewe benut!

Dirk P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtig!

Just Rest is regtig wat die naam sê om net te rus! Dit is 'n pragtige plek, netjies, skoon, rustig en gerieflike ligging. Dit is smaakvol gemeubileer en voel soos jou eie huisie by die see! Ons kon sommer van daar af stap na waar ons wou wees. Die lavenders om die huisie is pragtig. Dankie dat ons daar kon bly en sal beslis weer teruggaan!

Izak V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename korttermyn verblyf.

Just Rest is 'n mooi huisie wat alles bied wat mens vir 'n vakansie nodig het. Dit is ruim met 'n lekker toegeruste kombuis, sitkamer met DStv en 'n kaggel, en 'n netjiese badkamer. Dit het ook 'n stoep met 'n onderdakbraai wat ons nie gebruik het nie want dit was te koud, maar wat heerlik in die somer sal wees. Die huisie is binne gemaklike stapafstand van die strand af. Ons het 'n aangename paar dae hier deurgebring en kan dit aan voornemende besoekers aanbeveel.

Janine M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n lekker ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

It was an awesome experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Be-alné L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Be-alné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful environment.

If you are a couple and prefer self-catering Just Rest is definitely the perfect cottage for you! Peaceful environment, with lovely views!

Salomien E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om net te ontspan in 'n pragtige deel van die land.

Pragtige huis, baie gemaklik met alles wat mens kan wil hê vir 'n baie gerieflike wegbreek.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMGJlYzE5LTFkZGEtNGM5Ny1iM2JhLWE0MzZiYzMzZDdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 2 Hoge Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.807697047524 17.885217815638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem