JustFor2
Opsomming van Resensie
Gary C - Jan 2021
Gemiddeld
Beautiful every day as you wake up.
Marthinus M - Okt 2020
Gemiddeld
Verskriklik mooi en baie goed onderhou. Die sonsak en sonopkoms is beautiful vanaf die balkon!
JustFor2's terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi review Marthinus.
Bly julle het ons akkommodasie geniet en hoop om julle weer te sien, dalk een idee vir julle herdenking.
Alles van die beste, baie geluk en liefde saam.
Groete, Greta
Taryn D - Okt 2020
Gemiddeld
Fabulous!!!
JustFor2's terugvoer
Thanks so much Taryn, looking forward to see you again in Wilderness.
Kind regards, Greta
Lorraine N - Feb 2020
Gemiddeld
Lieflike privaat wegbreek met al die nodige geriewe byderhand.
Lees meerRonel N - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlik!
JustFor2's terugvoer
Hi Ronel, ek hoop julle het lekker verjaarsdag gevier in Prince Albert.
Ons is bly julle het die kuier by ons geniet, ons hoop ons sien jullie weer. Groete, Greta.
Jandré S - Aug 2019
Gemiddeld
Kon nie vir beter vra nie.
Lees meerJustFor2's terugvoer
Dankie Jandré vir die mooie woorde, ek is bly julle het die dae by ons so geniet.
Ons is baie gelukkig met ons lekker blyplek in Wilderness en deel dit graag met ons gaste.
Tot siens, groete, Greta - JustFor2
Jamien S - Aug 2019
Gemiddeld
Everything was just perfect!
JustFor2's terugvoer
Thanks so much for your nice review Jamien, hope to see you again for another stay at JustFor2 in Wilderness.
Kind regards,
Greta
Corlia D - Aug 2019
Gemiddeld
Gerieflik en rustig.
Cornelia S - Jun 2019
Gemiddeld
Awesome.
JustFor2's terugvoer
Baie dankie Cornelia, ons is bly julle het dit geniet. Dit sal lekker wees om julle terug te sien.
Mooi bly en groete, Greta.
Emil H - Sep 2018
Gemiddeld
Beslis die beste honeymoon ooit en sal weer in die toekoms daar wil vakansie hou!
Cecile-jo S - Sep 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig!
JustFor2's terugvoer
Beste Cecile-jo,
Baie dankie, ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Julle is altyd welkom.
Groete,
Greta
Mia V - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was voorwaar waarde vir geld.
JustFor2's terugvoer
Baie dankie Mia, ons is bly julle het dit so lekker geniet.
Julle is altyd welkom terug.
Groete, Greta en Roger.
Masodi S - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik, sal beslis weer teruggaan.
JustFor2's terugvoer
Baie dankie Masodi, ons is bly julle het dit so lekker geniet. Julle is altyd welkom terug. Groete, Greta en Roger.
Andrea M - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees! Gretha is wonderlik en het ons dadelik laat welkom voel. Ons gaan definitief terug wees.
Sonja G - Feb 2018
Gemiddeld
Baie mooi uitgelê, modern en alles is daar. Uitsig fantasties en eienaars baie hulpsaam en vriendelik.
Nelmari O - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtige plek! Sal dit beslis aanbeveel!
JustFor2's terugvoer
Baie dankie Carla, julle is altyd welkom by ons,
groete uit Wilderness, Greta
Martin L - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly en sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Natalie D - Mei 2017
Gemiddeld
Baie goed.
JustFor2's terugvoer
Thank you Natalie, for your review.
We also have 2 brand new larger cottages on the premises, this might be an option for your next visit to Wilderness.
Kind regards, Greta.
Anke V - Mei 2016
Gemiddeld
Net die wegbreek wat ons nodig gehad het! Great plekkie, sal definitief weer kom kuier!
Lees meerIlana K - Mrt 2016
Gemiddeld
Fantastiese verblyf in 'n baie rustige area.
Lees meerAdele W - Mrt 2016
Gemiddeld
Stunning location, underpinned by exceptional value for money and friendly hospitality.
Elize M - Mrt 2015
Gemiddeld
Wilderness is so pragtig!
Tersia V - Jul 2014
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Sasha S - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie "snoesig" en gerieflik.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom