Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaaia

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Arnel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kaaia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Fagmedah L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagmedah L

Mense moet dit boek om te beleef hoe pragtig dit daar is.

Wow, dit was ons beste verblyf ooit in Mosselbaai. Ons gaan elke jaar vakansie hou in Mosselbaai, maar dit was net die beste plek. Alles wat jy wil hê en meer ook. Ons was verstom. Die vriendelike eienaar is pragtig. Baie baie dankie aan die verblyf. Dit is naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaaia se terugvoer

Medah, baie dankie vir jou mooi woorde! Dit was net 'n plesier om julle pragtige gesin te ontvang. Julle het alles superskoon en netjies gelos en ek kan nie wag om julle weer by Kaaia te verwelkom nie. Ek kan met die grootste liefde en vrymoedigheid aanbeveel as gaste! Blessings, Arnel.

Kaaia
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fd0b0bb257e458f9bae8438cb9fe8932cee661dd5066c2be6de50a75aa0c5678d858551fc23d81f143ac05fc747b890fbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 4 Meyer Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182116671444 22.146124303076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem